Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie/Taalforum"

:::::Onder ''Carex'' gee die WAT wel aan: "gewoonlik segge genoem". So, dit lyk my mens kan segge gebruik. [[Gebruiker:Burgert_Behr|<span style="color:#26619C; font-family: Segoe Print">'''Burgert'''</span>]] [[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|(kontak)]] 13:21, 8 November 2018 (UTC)
::::::En om julle verder te verwar, gee die Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands "rietgras" aan vir "zegge". [[Gebruiker:Burgert_Behr|<span style="color:#26619C; font-family: Segoe Print">'''Burgert'''</span>]] [[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|(kontak)]] 13:25, 8 November 2018 (UTC)
:::::::Sjoe... Dankie vir al daai verwarring, JMK en Burgert :-) [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 14:47, 8 November 2018 (UTC)
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings