Segge: Verskil tussen weergawes

207 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
'n '''Segge''' is 'n rietgrasspesie (Cyperaceae) wat tot die genus '''''Carex''''' behoort. Dit is 'n groot genus met ongeveer 2000 spesies wat 'n wêreldwye verspreiding het. In Suider-Afrika kom nogtans net omtrent 'n dosyn inheemse spesies voor.<ref>[http://redlist.sanbi.org/search.php?sppsearch=Carex SANBI rooilys]</ref>
 
Segges behoort tot dié plante wat in gematigde streke tot die vorming van [[veen]] kan bydra.<ref>Nature and Management of Tropical Peat Soils Issue 59 of FAO soils bulletin, ISSN 0253-2050 {{Outeur|J. P. Andriesse}} Food & Agriculture Org., 1988, ISBN 9251026572, ISBN 9789251026571</ref> Van die seggespesies soos die Japannese ''Carex hachijoensis'' is gesogte tuinplante. <ref>[http://www.metzpress.co.za/themes/site_themes/default_site/uploads/Tuinprojekte_BLAD_email.pdf Tuinprojekte]</ref>
 
In Suid-Afrika voorkomende spesies is:
22 781

wysigings