Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Jcwf"

→‎Kompetisie: nuwe afdeling
(→‎Brekingsindeks: nuwe afdeling)
(→‎Kompetisie: nuwe afdeling)
 
Die logika oor golflengte maak nie lekker sin nie. Hoe voel jy daaroor? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 20:15, 6 November 2018 (UTC)
 
== Kompetisie ==
 
Hallo,
 
Ek wil 'n kompetisie doen op die Afrikaanse wiki, om onstlae te raak van saadjies, soortgelyk aan [https://en.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:WikiProject_Africa/The_Africa_Destubathon The Africa Destubathon]. Dit 'n maand lank hou vanaf 15 Desember 2018 tot 15 Januarie 2019. Ek het gereel vir pryse in die vorm van Amazon gift vouchers, vir 1ste, 2de en 3rde plek, asook vir "beste artikel".
 
Kan jy asseblief help met die reël van so 'n kompetisie? Eerstens benodig ons 'n goeie vertaaling van "destubathon".
 
Dankie [[Gebruiker:Dumbassman|Dumbassman]] ([[Gebruikerbespreking:Dumbassman|kontak]]) 18:58, 8 November 2018 (UTC)