Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Jcwf"

 
::: Ek stem saam met jou en is dankbaar vir jou bydrae. Sover het ek nie 'n kriteria wat tel as 'n saadjie nie. My voorstel sal wees enige bladsy onder 5 000 grepe, wat moeilik en bedrieglik kan wees presies vir die redes wat jy gee. Daarvoor gaan ons 'n paar mense benodig om moeilike beoordelings te maak. Ek dink 'n "groeimaraton" kompetisie kan baie positief wees om die huidige 23 221 saadjies te verminder. [[Gebruiker:Dumbassman|Dumbassman]] ([[Gebruikerbespreking:Dumbassman|kontak]]) 20:31, 8 November 2018 (UTC)
 
::::As jy dit 5000 grepe maak gaan ek weier om aan hierdie twakmaraton deel te neem. [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 20:38, 8 November 2018 (UTC)
22 781

wysigings