Verskil tussen weergawes van "Vaals"

1 greep verwyder ,  2 jaar gelede
Rol weergawe 1854837 deur 2A02:A454:BF7:1:A0B2:3ED3:974D:5B2C (bespreek) terug.
(Drielandepunt>Drielandenpunt)
(Rol weergawe 1854837 deur 2A02:A454:BF7:1:A0B2:3ED3:974D:5B2C (bespreek) terug.)
Etiket: Ongedaanmaking
'''Vaals''' ([[Ripuaries]] en [[Limburgs]]: ''Vols'') is 'n dorp en [[munisipaliteit]] in die [[Nederland]]se provinsie [[Limburg, Nederland|Limburg]], wat grens aan die [[Wallonië|Waalse]] provinsie [[Luik (provinsie)|Luik]] en aan die [[Duitsland|Duitse]] stad [[Aken]] in die deelstaat [[Noordryn-Wesfale]]. Die munisipale gebied het sowat 9 599 inwoners (2016) en 'n oppervlakte van 24 km². Die dorp Vaals het sowat 8 000 inwoners (2003).
 
Die gesamentlike grens van [[België]], Duitsland en Nederland – die ''DrielandenpuntDrielandepunt'' genoem – lê in hierdie munisipaliteit, op die ''Vaalserberg'' (323 m), tewens (kontinentaal) Nederland se hoogste punt.
 
In die munisipaliteit word [[Vaals (dialek)|Vaals]] gepraat, wat 'n variant is van die Ripuariese dialek, maar deur die Vaals se inwoners as 'n variant van die Limburgse dialek beskou word.
12 721

wysigings