Verskil tussen weergawes van "Veen"

445 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Veen kan in gematigde en in tropiese klimate gevorm word, maar die plante wat dit vorm kan taamlik verskil. In tropiese gebied speel bome en hout byvoorbeeld 'n groter rol en bevat die veen hout. In gematigde streke is dit hoofsaaklik ''[[Veenmos|Sphagnum]]''-mosse en [[segge]]s. Die oorgang tussen beide tipes is gewoonlik naby die 35 grade noord of suid. <ref name="FAO"/>
 
== Van humifikasie tot koolvorming ==
Die vorming van veen is die eerste stap in 'n proses wat na [[bruinkool]], [[steenkool]] en [[antrasiet]] kan lei. In hierdie eerste stap vind bloot humifikasie plaas. Plantmateriaal ontbind en vorm grond. Later stappe sluit waterverlies, saampakking en chemiese verandering in wat tot koolvorming lei.<ref>Plants to peat: the process of humification {{Outeur|Gerd Lüttig}} Peat and Water 9-19 1986</ref>
 
== Turf ==
22 781

wysigings