Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

k
(→‎Voyageur se misbruik: nuwe afdeling)
Wikipedia is nie 'n politiese webwerf nie. Hoekom kan Voyageur die Tuisblad misbruik vir sy politiese propaganda en ''fake news'' oor Italië. Dat hy -en ander Britse imperialiste- die Europese Unie kapot wil maak is duidelik, maar kan hy Wikipedia daarvoor misbruik?
[[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 14:51, 9 November 2018 (UTC)
 
: Ek het altyd gedink Voyageur is 'n Duitser! {{ping|Voyageur}} het jy 'n verwysing vir die nuus? – K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|trap my uit]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 15:33, 9 November 2018 (UTC)