Verskil tussen weergawes van "Vlag van Israel"

+ Vlae
(Klaar)
(+ Vlae)
Die geldigheid van hierdie bepalings is vasgelê in die Vlagwet van 5709–1949. In vlagkundige terme is die vlag van Israel ’n reghoekige vlag in ’n verhouding van 8:11 tussen sy breedte en sy lengte met 5 afwisselende stroke van wit en blou. Die verhouding tussen die stroke is 3:5:16:5:3. In die middel van die sentrale strook is ’n heksagoon (Dawidster) wat se hoekpunte na die blou strepe wys. Die skakering van die kleur blou word in die wet omskryf as "donker hemelsblou" (כחול כהה, ''tgélet kehé'') wat gedefinieer word as ''Indanthren Calidon'' (afgekort: GCDN).<ref>{{he}} {{cite web | url = https://museum.imj.org.il/exhibitions/2008/blueonwhite/item2.asp?itemNum=142 | title = סיכום מישיבת ועדת המשנה לקביעת טיב הכחול של דגל המדינה – מיום | publisher = [[Israel-museum]] | date = 18 Januarie 1950 | accessdate = 8 November 2018 }}</ref> Die vlag is spieëlsimmetries in breedte en lengte. Die strepe wat oor die vlag strek is afgelei van die ''talliet'' (טלית) die gestreepte gebedskleed van die Jode. Die kleure van die vlag is gebaseer op die ''tgélet'' (התכלת), waaruit die rok gemaak is wat deel was van die Hoëpriester se klere. In die praktyk wissel die skakering van die blou van vlag tot vlag en is nie vaas nie, soms donkerblou en soms ligblou.
 
<center>[[Lêer:Construction sheet of Flag of Israel Equilateral Magen David.svg|350px|senter|Konstruksietekening]]</center>
<center><gallery align="center" widths="150">
Lêer:Flag of Israel (1948).svg|{{FIAV|historical}} Die Israeliese vlag met ingekleurde Dawidster ("Inkvlag", 1948)
Lêer:Herzl Flag.jpg|Benjamin Ze'ev Theodor Herzl se voorgestelde Sewe-sterre-vlag soos in sy dagboek geskets. Hoewel hy die Dawidster geteken het, het hy dit nie so beskryf nie.<ref>{{en}} {{cite web | url = https://fotw.info/flags/il%7Dz1896.html | title = Theodor Herzl 1896 (Zionist Flags, Israel) | publisher = Flags of the World | accessdate = 8 November 2018 }}</ref>
Lêer:Herzl flag.svg|{{FIAV|reconstructed}} Moderne weergawe van Theodor Herz se voorgestelde vlag
Lêer:Herzl's Zionist Flag.svg|{{FIAV|reconstructed}} ’n Ander weergawe van Theodor Herz se voorgestelde vlag
Lêer:Bodenheimer's and Herzl's drafts of the Zionist flag, compared to the final version used at the First Zionist Congress.png|Bodenheimer en Herzl se 1897-konsepte van die Sionistiese vlag, in vergelyking met die finale weergawe wat gebruik is tydens die Eerste Sioniste Kongres in 1897
Lêer:Brigade tag.png|Die skouerkenteken van die Joodse Brigade se lede tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]]
</gallery></center>
 
== Kleure ==
== Geskiedenis ==
=== Gebruik van die vlag voor die totstandkoming van die Staat Israel ===
[[Lêer:Bodenheimer's and Herzl's drafts of the Zionist flag, compared to the final version used at the First Zionist Congress.png|duimnael|Bodenheimer en Herzl se 1897-konsepte van die Sionistiese vlag, in vergelyking met die finale weergawe wat gebruik is tydens die Eerste Sioniste Kongres in 1897]]
[[Lêer:PIoneers with flag 1940.png|duimnael|Kompanie 608 van die Pionierskorps (''Geil ha-Gapparim'') hys die Israeliese vlag, [[Egipte]] 1940]]
[[Lêer:Asefathanivharim.jpg|duimnael|Die vlag van die Sionistiese beweging word vertoon by ’n byeenkoms van die Raad van Afgevaardigdes (''Beit ha-Niwgariem''), 1944]]
 
Ten tyde van die onafhanklikheidsverklaring is die saal met ’n groot vlag versier wat agter die sprekers teen die muur pryk en die onafhanklikheid wat pas bereik is op ’n in die ooglopende manier beklemtoon.
 
<center><gallery align="center" widths="150">
Lêer:Flag of Israel (1948).svg|{{FIAV|historical}} Die Israeliese vlag met ingekleurde Dawidster ("Inkvlag", 1948)
Lêer:Herzl Flag.jpg|Benjamin Ze'ev Theodor Herzl se voorgestelde Sewe-sterre-vlag soos in sy dagboek geskets. Hoewel hy die Dawidster geteken het, het hy dit nie so beskryf nie.<ref>{{en}} {{cite web | url = https://fotw.info/flags/il%7Dz1896.html | title = Theodor Herzl 1896 (Zionist Flags, Israel) | publisher = Flags of the World | accessdate = 8 November 2018 }}</ref>
Lêer:Herzl flag.svg|{{FIAV|reconstructed}} Moderne weergawe van Theodor Herz se voorgestelde vlag
Lêer:Herzl's Zionist Flag.svg|{{FIAV|reconstructed}} ’n Ander weergawe van Theodor Herz se voorgestelde vlag
Lêer:Flag of the First Zionist Congress 1897.svg|Vlag van die Eerste Sioniste Kongres in 1897
Lêer:Brigade tag.png|Die skouerkenteken van die Joodse Brigade se lede tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]]
</gallery></center>
 
<center><gallery align="center" widths="150">
=== Vlae van Israeliese organisasies ===
<center><gallery align="center" widths="150">
Lêer:Flag of Israel RailwaysHadassah.svg|Vlag van die Israeliese Spoorwegmaatskappyvroue-organisasie Hadassah
Lêer:Flag of Israel Nature and Parks Authority.svg|Vlag van die Israeliese Natuur- en Parkowerheid
Lêer:Flag of Jewish National Fund.svg|Vlag van die Joodse Nasionale Vonds
Lêer:Red Star of David.svg|Vlag van die Rooi Dawidster
</gallery></center>