Verskil tussen weergawes van "Wollongong"

2 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Uitleg van bronteks)
 
Die stad met sy bevolking van 292&nbsp;190<ref name=ABS_3218>{{Cite web |publisher=Australiese Buro van Statistiek |title=3218.0 - Regional Population Growth, Australia, 2006-07: 3218.0 Population Estimates by Statistical District, 2001 to 2007 |url=http://www.abs.gov.au/AUSSTATS/abs@.nsf/DetailsPage/3218.02006-07?OpenDocument}}</ref> is die derde grootste stad in [[Nieu-Suid-Wallis]] en die negende grootste stad in Australië. Die metropoolse gebied strek vanaf Helensburgh in die noorde tot by Gerroa in die suide en word bestuur deur die City of Wollongong, City of Shellharbour en die Kiama munisipale owerhede bestuur.<ref name=ABS_SD_MAP>{{cite web | publisher = Australiese Buro van Statistiek | title=Wollongong Statistical District Map | url = http://www.censusdata.abs.gov.au/ABSNavigation/ImageServer?id=map,Census,2006,1006
| accessdate = 2009-01-02 }}</ref>.
 
Die stad, Wollongong, word in die plaaslike volksmond soms eenvoudig na verwys as "the Gong" en is 'n stad met 'n lang geskiedenis van mynbou en nywerhede. Daar is 'n steenkoolmyn, 'n groot staalwerke en 'n nywerheidshawe. Die stad lok ook jaarliks vele toeriste<ref name=TourismNSW_Illawarra_stats>{{cite web | publisher = Tourism NSW | title=Feite oor die Illawarra-streek | url = http://corporate.tourism.nsw.gov.au/Illawarra_p914.aspx | accessdate = 2009-01-02 }}</ref> en is 'n streekskern van die suidkus se visnywerheid. Die [[Universiteit van Wollongong]] het ongeveer 22&nbsp;000 studente<ref name=UoW_stats>{{cite web | publisher = [[Universiteit van Wollongong]] | title=Noemenswaardige Statistieke oor die Universiteit van Wollongong | url = http://www.uow.edu.au/about/keystatistics/index.html | accessdate = 2009-01-02 }}</ref> en word internasionaal erken.<ref name=UoW_awards>{{cite web | publisher = [[Universiteit van Wollongong]] | title=Toekennings ven Prestasies van die Universiteit van Wollongong | url = http://www.uow.edu.au/about/awards/index.html | accessdate = 2009-01-02 }}</ref>.
 
Wollongong is bekend vir sy vele strande wat geskik is vir branderplankry, groot aantal natuurtonele en die Wollongong botaniese tuine. Daar is twee katedrale, kerke van vele denominasies asook die [[Nan Tien Tempel]], een van die grootste [[Boeddhisme|Boeddhiste]] tempels in die suidelike halfrond.<ref name=NTT_Home>{{cite web | publisher = Nan Tien Tempel | title=Nan Tien Tempel se Webwerf | url = http://www.nantien.org.au/en/index.asp | accessdate = 2008-08-31 }}</ref>
1 440

wysigings