Pous Marinus II: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
 
== Pontifikaat ==
'''Pous Marinus II''' is verkies deur die invloed van Alberic II van Spoleto, prins van [[Rome]].<ref>"Marinus II." [[Encyclopædia Britannica]]. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 24 Mei 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9050965>.</ref>. Hy steun die hervorming van die kloosterwese. Marinus het hom beywer vir die herbou van kerke en die versorging van die armes.
 
In [[942]] besoek Ulrich, biskop van Ausburg die pous en in [[943]] Hadamar, ab van Fulda. In [[945]] verplaas hy die Boudewyn van Cluny van Monte Cassino na Sint Paulus buite die Mure.
1 440

wysigings