Verskil tussen weergawes van "Treonien"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Uitleg van bronteks)
 
 
== Geskiedenis ==
Treonien was die laaste van die 20 gewone proteïenogene aminosure om ontdek te word. Dit is in 1936 deur William Cumming Rose ontdek,<ref>{{Cite book|url=https://books.google.com/books?id=AtngooiwXikC&pg=PA459|title=A Dictionary of scientists.|last=|first=|date=1999|publisher=Oxford University Press|others=Daintith, John., Gjertsen, Derek.|year=|isbn=9780192800862|location=Oxford|pages=459|oclc=44963215}}</ref>, saam met Curtis Meyer. Die aminosuur is treonien genoem op grond van sy strukturele ooreenkoms aan treose, 'n vier-koolstof monosakkaried met [[Chemiese formule|molekulêre formule]] C<sub>4</sub>H<sub>8</sub>O<sub>4</sub><ref>{{cite journal|last1=Meyer|first1=Curtis|title=The Spatial Configuation of Alpha-Amino-Beta-Hydroxy-n-Butyric Acid|journal=Journal of Biological Chemistry|date=20 July 1936|volume=115|issue=3|url=http://www.jbc.org/content/115/3/721.full.pdf}}</ref>
{| class="wikitable centered" style="text-align: center; margin-bottom: 10px;"
| [[Lêer:L-Threonin_-_L-Threonine.svg|120x120px]]&nbsp;[[Lêer:D-Threonine.svg|120x120px]]<br />
Treonien word op twee maniere gemetaboliseer:
* Baie diere kan dit via treoniendehidrogenase na piruvaat omskakel. 'n Intermediêre in hierdie pad kan tiolise met koënsiem-A (CoA) ondergaan om asetiel-CoA en [[glisien]] te lewer.
* In die mens is die geen vir treoniendehidrogenase (oftewel treoniendehidratase) 'n onaktiewe pseudogeen,<ref>{{Cite book|url=https://books.google.de/books?id=XVNPAQAAQBAJ&pg=PA310|title=Biochemical, Physiological, and Molecular Aspects of Human Nutrition - E-Book|last=Stipanuk|first=Martha H.|last2=Caudill|first2=Marie A.|date=2013-08-13|publisher=Elsevier Health Sciences|isbn=9780323266956|language=en}}</ref>, so treonien word na α-ketobutiraat omgeskakel. Die meganisme van die eerste stap is analoog aan dié wat deur serien dehydratase gekataliseer word, en die serien- en treoniendehidratase reaksies word waarskynlik deur die dieselfde ensiem gekataliseer.<ref>{{Cite book|url=https://books.google.com/books?id=93yeKr9W9TwC&pg=PA129|title=Biochemistry for Nurses|last=Bhardwaj|first=Uma|last2=Bhardwaj|first2=Ravindra|publisher=Pearson Education India|isbn=9788131795286|language=en}}</ref>
 
== Bronne ==
1 440

wysigings