Verskil tussen weergawes van "Dirk Mudge"

22 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Vroeë lewe en opvoeding ==
Dirk Mudge, 'n [[Blanke Namibiërs|Blanke Namibiër]] van [[Afrikaners|Afrikaner]] afkoms met gemengde [[Nederlanders|Nederlandse]] en Duitse voorgeslagte, is gebore op die plaas Rusthof naby [[Otjiwarongo]]. Hy is 'n boer van beroep.<ref>[http://www.time.com/time/magazine/article/0,9171,916116-2,00.html "The Struggle for Namibia"] in [//en.wikipedia.org/wiki/Time_[Time (magazinetydskrif) |''Time'' magazine]], 24 April 1978</ref> In 1947 het hy gegradueer van [[Universiteit Stellenbosch|die Universiteit van Stellenbosch]] met 'n Baccalaureus Commercii, waarna hy gewerk het as 'n rekenmeester in [[Windhoek]]. Tussen 1952 en 1960 het hy met beeste geboer.<ref name="NIDMudge">{{Webaanhaling|url=http://www.nid.org.na/view_book_entry.php?book_id=113|last=Hopwood|first=Graham|year=2007|titel=Who's Who, Mudge, Dirk Frederik &ndash; Retired politician|uitgewer=Namibian Institute for Democracy (NID)|toegangsdatum=28 October 2014}}</ref>
 
== Politieke loopbaan ==
1 440

wysigings