Verskil tussen weergawes van "Jagersfonteinmyn"

geen wysigingsopsomming nie
(skakels, uitleg & taalversorging)
[[Lêer:Diamant_Excelsior_Croquis_Streeter's_Precious_Stones_1899.jpg|duimnael|Die 972 karaat (194,4 g) [[Excelsior-diamant]], die grootste wat in die Jagersfonteinmyn gevind is.]]
Die '''Jagersfonteinmyn''' is 'n verlate oopgroefmyn in [[Suid-Afrika]] geleë naby die dorp [[Jagersfontein]] en ongeveer 110 kilometer suidwes van [[Bloemfontein]].<ref name="distance">[http://www.mindat.org/loc-3076.html "Jagersfontein Mine, Jagersfontein, Free State Province, South Africa"], Mindat.org</ref><ref name="places">[http://www.places.co.za/html/jagersfontein.html Jagersfontein], Places.co.za</ref> Sedert dit gestig is in 1870,<ref name="britannica">[http://www.britannica.com/ebc/article-9043237 Jagersfontein entry], ''[//en.wikipedia.org/wiki/Encyclop%C3%A6dia_Britannica [Encyclopædia Britannica]]''</ref><ref name="showcaves">[http://www.showcaves.com/english/za/mines/Jagersfontein.html "Jagersfontein Mine"], Showcaves.com</ref> was twee van die tien grootste [[diamant]]e wat ooit ontdek is, die [[Excelsior-diamant|Excelsior]] en die Reitz (nou bekend as die [[Jubilee-diamant]]), ontgin by Jagersfontein.
 
Die term "Jagers" is sedertdien geskep om die kenmerkende effense blou skynsel aan te dui van die juwele uit hierdie myne.<ref name="excelsior">[http://famousdiamonds.tripod.com/excelsiordiamond.html "The Excelsior Diamond"], Famous, Historic and Notable Diamonds, Tripod.com</ref> Onder geoloë, is Jagersfontein bekend as 'n kimberlite pyp,<ref name="kimberlite">[http://www.dtm.ciw.edu/kaapvaal/images/field/jagersfontein.html Photograph showing the circular geometry of the Jagersfontein kimberlite], Department of Terrestrial Magnetism, [//en.wikipedia.org/wiki/Carnegie_Institution_of_Washington Carnegie Institution of Washington]
1 440

wysigings