Verskil tussen weergawes van "Kalsiumchloried"

geen wysigingsopsomming nie
=== Voedsel ===
Die gemiddelde inname van kalsiumchloried in voedselbymiddels word geskat op 160-345&#x20;mg/dag.<ref>Calcium Chloride SIDS Initial Assessment Profile, UNEP Publications, SIAM 15, Boston, 22–25 October 2002, pp. 13–14.</ref> Kalsiumchloried is 'n toegelate voedselbymiddel in die [[Europese Unie]] vir gebruik as 'n sekwestrant en verstewigingsagent met die E nommer E509. Dit
word deur die Amerikaanse Food and Drug Administration (FDA) beskou as "oor die algemeen erken as veilig" (GRAS).<ref>21 [//{{Intertaalskakel|en.wikipedia.org/wiki/Code_of_Federal_Regulations|Code of Federal Regulations}} (CFR]) § 184.1193</ref> Sy gebruik in [[organiese landbou]] word egter nie in die VSA toegelaat nie.<ref name="CFRTitle7Part205Section602c">7 [//{{Intertaalskakel|en.wikipedia.org/wiki/Code_of_Federal_Regulations|Code of Federal Regulations}} (CFR]) [http://www.ecfr.gov/cgi-bin/retrieveECFR?gp=1&SID=e967a1968547dfb3141e756cac7ca0ad&h=L&n=7y3.1.1.9.32.7&r=SUBPART&ty=HTML#7:3.1.1.9.32.7.354.3 § 205.602]</ref> In seeakwaria is kalsiumchloried een moontlike kalsiumbron wat bygevoeg kan word om die ontwikkeling van die kalsiumkarbonaat-doppe van diere soos [[weekdiere]] en sommige [[Neteldier|neteldiere]] te ondersteun. [[Gebluste kalk|Kalsiumhidroksied]] of 'n kalsium reaktor kan ook gebruik word.
 
Kalsiumchloried word in verskeie toepassings as 'n verstewigingsagent gebruik, byvoordbeeld in ingelegte groente, in die verstewiging van sojamelk in tofuvervaardiging, en in die vervaardiging van [[kaviaar]] plaasvervangers uit groente of vrugte sap.<ref>{{Webaanhaling|url=http://www.starchefs.com/events/studio/techniques/FAdria/index.shtml}}</ref> Dit vind toepassing as 'n [[elektroliet]] in sport drankies. Die sterk sout smaak van kalsiumchloried word gebruik om piekels met beperkte [[Natrium|natriuminhoud]] te vervaardig. Kalsiumchloried word ook gebruik om karamelvulsels in karamel-gevulde sjokolade vloeibaar te hou. Dit kan ook by gesnyde appels gevoeg word om hulle tekstuur in stand te hou.
1 440

wysigings