Verskil tussen weergawes van "Khorixas"

68 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Khorixas''' is 'n dorp van 6000 inwoners in die suide van [[Namibië]]. Dit was voorheen die hoofstad van [[Damaraland]] [[Bantoestan|tuisland]] voor Namibië se onafhanklikheid.<ref>[https://select.nytimes.com/gst/abstract.html?res=FA0710FC3B5A0C748CDDAE0894D1484D81 Khorixas Journal; For Apartheid's Castaways, Heartbreak in Desert] ''[//en.wikipedia.org/wiki/New_York_Times[The New York Times]]'', July 7, 1989</ref> Die meeste van die inwoners is van die [[Damaras]] etniese groep. Die dorp is geleë naby 'n belangrike [[Versteende woud, Khorixas|deposito van versteende hout]] en die [[Twyfelfontein]] vallei, bekend vir sy [[Rotskuns|rots kuns]].
 
== Ekonomie en infrastruktuur ==
Die plaaslike hospitaal en 'n paar ander plaaslike kantore is nog steeds geleë in Khorixas, al is die hoofstad van die Kunene-Streek [[Opuwo]]. Daar is ses skole en een tak van die [[Universiteit van Namibië]] (UNAM) in Khorixas''.''
 
Khorixas ly aan 'n gebrek van ekonomiese ontwikkeling en werkgeleenthede, wat lei tot frustrasie en uiterlike migrasie onder baie van die dorp se jeug.<ref>[http://www.namibian.com.na/index.php?id=28&tx_ttnews%5btt_news%5d=58305&no_cache=1 Khorixas: A town on a downward spiral] ''[//en.wikipedia.org/wiki/The_Namibian [The Namibian]]'', 10 August 2009</ref> Die werkloosheidsyfer in die dorp is sowat 70%. Donkerhoek, die dorp se informele nedersetting, het nie water of elektrisiteit nie.
 
Khorixas het 'n landing strook nege kilometer oos van die dorp parallel met die hoofpad C39. Die aanloopbaan getalle is 09/27 en die hoogte bo [[seevlak]] is 3320&#x20;voet.
1 440

wysigings