Verskil tussen weergawes van "Madapolam"

38 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Uitleg van bronteks)
'''Madapolam''' is 'n sagte [[katoen]]<nowiki/>materiaal wat uit fyn gare geweef is met 'n digte eenvoudige weefpatroon. Madapolam word in borduurwerk gebruik of as 'n sakdoekmateriaal, en ook as 'n basis vir gedrukte patrone.<ref>[http://en.texsite.info/Madapolam_(1) Madapolam], Texsite.info</ref><ref>W. English, ''The Textile Industry'' (1969), 89-97; W. H. Chaloner, ''People and Industries'' (1993), 45-54</ref> Die gelyke skering en inslag beteken dat die treksterkte en inkrimping dieselfde is in enige twee reghoekige rigtings, asook die absorbsie van vloeistowwe soos ink, verf en [[spanlak]].
 
Dit is gebruik as die bedekking vir die [[de Havilland Mosquito]]<ref>Kennedy Hickman, [http://militaryhistory.about.com/od/worldwariiaircraft/p/mosquito.htm World War II: De Havilland Mosquito], About.com</ref> 'n baanbrekende hout [[skulpromp]]<nowiki/>vliegtuig, waar dit styfgetrek en verhard is met vliegtuigspanlak.<ref>John Brandon, [http://www.auf.asn.au/scratchbuilder/fabrics.html "Aircraft fabric covering systems"], Builders guide to aircraft materials, 25 June 2006, [https://web.archive.org/web/20080926195223/http://www.auf.asn.au/scratchbuilder/fabrics.html archived] at the [//en.wikipedia.org/wiki/Wayback_Machine [Wayback Machine]], 16 September 2008</ref>
 
Die materiaal is vernoem na die gelyknamige dorp naby Narsapur, Wes Godavari, Andhra Pradesh, Indië, waar die [[Britse Oos-Indiese Kompanjie|Oos-Indiese Kompanjie]] 'n materiaalfabriek bedryf het.<ref>{{Cite book|last=Bowrey|first=Thomas|author-link=Thomas Bowrey|editor-last=Temple|editor-first=Richard Carnac|editor-link=Sir Richard Temple, 1st Baronet|title=A Geographical Account of Countries Round the Bay of Bengal, 1669 to 1679|url=https://archive.org/details/ageographicalac00bowrgoog|year=1895|page=101}}</ref>
1 440

wysigings