Verskil tussen weergawes van "Marie Antoinette"

geen wysigingsopsomming nie
 
In April 1770, met haar huwelik met Louis-Auguste, die erfgenaam van die Franse troon, word sy Duauphine van Frankryk. Op 10 Mei 1774 het haar man die troon bestyg as koning [[Lodewyk XVI van Frankryk|Louis XVI]], en sy as die Koningin van Frankryk en Navarra. Sy het hierdie possisie behou tot en met September 1791, waarna die Franse rewolusie plaasgevind het en sy die titel as Koningin van Frankryk beklee het tot 21 September 1792.
 
Marie Antoinette het na 8 jaar geboorte gegee aan hul dogter, Marie-Thérèse van Frankryk, die eerste van haar vier kinders. Ten spyte van haar aanvanklike gewildheid, het 'n groeiende deel van die bevolking haar uiteindelik begin wantrou. Hulle het haar beskuldig van vermorsing, [[Promiskuïteit|losbandige]] gedrag,<ref>C. f. "It is both impolitic and immoral for palaces to belong to a Queen of France" (part of a speech by a councilor in the ''Parlement de Paris'', early 1785, after Louis XVI bought the [//en.wikipedia.org/wiki/Château_de_Saint-Cloud Château de Saint-Cloud] in her name), quoted in {{harvnb|Castelot|1957|p=233}}</ref> asook van simpatie met Frankryk se vyande, veral met haar geboorteland, Oostenryk.<ref>C.f. the following quote: "She (Marie Antoinette) thus obtained promises from Louis XVI which were in contradiction with the Council's (of Louis XVI's ministers) decisions", quoted in {{harvnb|Castelot|1957|p=186}}</ref>
 
Die Verhouding van die Diamant Halssnoer beskadig haar reputasie verder. Tydens die Rewolusie, het sy bekend geword as ''Madame Déficit'' omdat die Franse mense haar blameer het vir die oorsaak van die finansiële krisis. As gevolg van haar uitbundige besteding en haar opposisie tot die sosiale en finansiële hervormings van Turgot en Necker het Frankryk deur moeilike tye gegaan.
Maria Antonia is gebore op 2 November 1755 te  Hofburg Paleis in [[Wene]]. Sy was die jongste dogter van keiserin Maria Theresa, heerser van die Habsburg Ryk, en haar man Francis I, Heilige Romeinse Keiser.<ref>{{Harvnb|Fraser|2002|p=5}}</ref> Haar peetouers was Joseph I en Mariana Victoria, die Koning en Koningin van Portugal; Aartshertog Josef en Hertogin Maria Anna het opgetree as gevolmagtigdes vir hul pasgebore baba suster.<ref name="Fraser 2002 5–6">{{Harvnb|Fraser|2002|pp=5–6}}</ref><ref>Michel de Decker: ''Marie-Antoinette, les dangereuses liaisons de la reine'', France Loisirs, 2005, p. 12.</ref> Kort na haar geboorte was sy onder die sorg van die goewernante van die imperial kinders, Gravin von Brandeis.<ref>Marie Célestine Amélie de Ségur d'Armaillé: ''Marie-Thérèse et Marie-Antoinette'', Didier, 1870, p. 47.</ref> Maria Antonia is saam met haar drie-jarige ouer suster Maria Carolina grootgemaak. Hulle het 'n lewenslange hegte verhouding gehad.<ref>{{Harvnb|Lever|2006|p=10}}</ref> Sy het'n moeilike verhouding met haar ma gehad, maar beide die keiserin en haar dogter was  lief vir mekaar.<ref name="Fraser 2001 166–170">{{Harvnb|Fraser|2001|pp=22–23,166–170}}</ref>
[[Lêer:Maria_Antonia_of_Austria_1762_by_Liotard.jpg|regs|duimnael|Hertogin Maria Antonia (waterverf deur Jean-Étienne Liotard, 1762)]]
Maria Antonia het haar kinderjare tussen die Hofburg Paleis en Schönbrunn, die imperial somer verblyf in Wene,<ref>Michel de Decker: ''Marie-Antoinette, les dangereuses liaisons de la reine'', France Loisirs, 2005, p. 14.</ref>  spandeer. Sy het op 13 Oktober 1762, toe sy sewe jaar oud was, vir [[Wolfgang Amadeus Mozart]], die wonderkind ontmoet. Hy was twee maande jonger as sy.<ref>[//en.wikipedia.org/wiki/Philippe_Delorme Philippe Delorme]: ''Marie-Antoinette. Épouse de Louis XVI, mère de Louis XVII'', Pygmalion Éditions, 1999, p. 13.</ref><ref>Michel de Decker: ''Marie-Antoinette, les dangereuses liaisons de la reine'', France Loisirs, 2005, p. 15.</ref><ref>Marie Célestine Amélie de Ségur d'Armaillé: ''Marie-Thérèse et Marie-Antoinette'', Didier, 1870, p. 34.</ref><ref>[//en.wikipedia.org/wiki/Évelyne_Lever Évelyne Lever]: ''C'était Marie-Antoinette'', Fayard, 2006, p. 14.</ref>
 
Ten spyte van die private lesse wat sy ontvang het, was die resultate van haar skoolopleiding onbevredigend.<ref name="Cronin 1989 45">{{Harvnb|Cronin|1989|p=45}}</ref> Op die ouderdom van tien kon sy nog nie Duits, Frans of Italians skryf soos wat dit benodig was in die paleis nie. Gesprekke met haar was ook stotterend.<ref>France Loisirs, Michel de Decker, 2005, p.16, 17</ref>
1 440

wysigings