Verskil tussen weergawes van "Skroefdraad"

24 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Uitleg van bronteks)
Die prentjie aan die regterkant wys 'n regterkantste fietspedaal. Die rooi pyle wys die '''skynbare''' draairigting van die trap-as ten opsigte van die traparm agv die draaiweerstand van die trap-as. Dus, wanneer die fiets normaalweg getrap word, lyk dit of die trap sal neig om los te draai. Hoekom het die regterkantste trap dan 'n regshandige skroefdraad?
 
Die antwoord lê in meganiese presessie<ref>Kyk [https[://en.wikipedia.org/wiki/:Precession_(mechanical) |Precession (mechanical)]] (Engelse Wikipedia).</ref> Om dit te verduidelik is die trap-as baie kleiner geteken as die gat in die traparm (kyk prentjie). Wanneer die fiets getrap word, word daar 'n antikloksgewyse krag op die binneste as uitgeoefen as gevolg van die weerstand op die trap-as. Dit sal veroorsaak dat die as in 'n kloksgewyse rigting binne die groter gat beweeg.
 
== Kyk ook ==
1 440

wysigings