Verskil tussen weergawes van "Fermat se reghoekigedriehoekstelling"

 
=== Elliptiese kurwe ===
Nog 'n soortgelyke vorm van Fermat se stelling behels die elliptiese kromme wat bestaan uit die punte waarvan die Cartesiese koördinate <math>(x, y)</math> die vergelyking bevredig
: <math>y^2 = x(x+1)(x-1).</math>
Hierdie vergelyking het die ooglopende pare oplossings (0,0), (1,0) en (-1,0). Fermat se stelling is gelykstaande aan die stelling dat dit die enigste punte op die kromme is waarvoor beide x en y rasioneel is.
<ref>{{Citation|title=Number Theory: Fermat's dream|year=2000|last1=Kato|last2=Saitō|first1=Kazuya|first2=Takeshi|url=https://books.google.com/books?id=lARCMo8z5uoC&pg=PA17|series=Translations of mathematical monographs|page=17|publisher=American Mathematical Society|isbn=978-0-8218-0863-4|ISBN=978-0-8218-0863-4}}</ref>
1 440

wysigings