Verskil tussen weergawes van "Fermat se laaste stelling"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
[[Lêer:Diophantus-II-8-Fermat.jpg|thumb|500px|Die 1670-uitgawe van [[Diophantus]] se ''Arithmetica'' bevat Fermat se kommentaar, spesifiek sy "laaste stelling" (''Observatio Domini Petri de Fermat'').]]
 
'''Fermat se laaste stelling''' is 'n stelling in [[getalleteorie]] wat sê dat geen positiewe [[heelgetalle]] <math>a</math>, <math>b</math> en <math>c</math> die vergelyking <math>a^n + b^n = c^n</math> vir enige heelgetalwaarde van <math>n</math> groter as twee kan bevredig nie. Wanneer <math>n</math> gelyk is aan twee, ontaard die stelling in [[Pythagoras se stelling]].