Verskil tussen weergawes van "Uto-Asteekse tale"

k
Jammer!
(Nuwe artikel)
 
k (Jammer!)
[[Lêer:Northern-UA-languages.png|duimnael|links|Verspreiding van Noord-Uto-Asteekse tale in [[Noord-Amerika]]]]
[[Lêer:UtoAztecanlanguages.png|duimnael|links|Verspreiding van Suid-Uto-Asteekse tale in [[Meksiko]]]]
Die Uto-Asteekse tale is na die taal Uto, 'n deel van die noordelikste tak (die Numiese tale) en die Asteekse tale (waaronder [[Nahuatl]]), die suidelikste tak, genoem. Die Uto-Asteekse tale bestaan uit 11 hooftakke, waarvan Tübatulabal, Serran en Opata net uitgestorwe tale bevat. Soms word die Uto-Asteekse tale in twee hooftakke verdeel, naamlik die Noord-Uto-Asteekse tale van die westelike Verenigde State en die noordoostelike Meksiko asook die Suid-Uto-Asteekse tale van Meksiko en Sentraal-Amerika.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://glottolog.org/resource/languoid/id/utoa1244 |title= Uto-Aztecan |author=Hammarström, Harald; Forkel, Robert; Haspelmath, Martin |year=2017 |work=Glottolog 3.0 |location=Jena, Duitsland |publisher=Max Planck Institute for the Science of Human History |accessdate=16 November 2018}}</ref>
 
Die Uto-Asteekse tale is een van die grootste taalfamilie van die [[Amerikas]] volgens aantal sprekers, aantal tale en geografiese verspreiding. Sommige van die Uto-Asteekse tale behoort tot die [[Meso-Amerika]]anse taalgebied, saam met die [[Majatale]], Totonaks-Tepehua, [[Otomangue]], Mixe-Zoque asook geïsoleerde en ongeklassifiseerde tale.
 
Die grootste taal volgens [[moedertaal]]sprekers is [[Nahuatl]] (1,45 miljoen, sowat 78,9% van al die Uto-Asteekse tale). Nahuatl is veral bekend as taal van die [[Asteke]], [[Tlaxcalteke]] en [[Tolteke]] in die huidige Meksiko, almal [[Nahua]]-volke. Tydens die [[Asteekse Driebond|Asteekse]] tydperk het Nahuatl as ''[[lingua franca]]'' in Sentraal-Amerika gedien.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|MayanUto-Aztecan languages}}
* {{en}} {{cite web |url=https://www.ethnologue.com/subgroups/uto-aztecan | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Uto-Aztecan | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=16 November 2018}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Uto-Aztecan-languages|title=Uto-Aztecan languages|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=16 November 2018}}