Verskil tussen weergawes van "Groot-Bulgaarse Ryk"

k
+ skakels & Commons
k (+ skakels & Commons)
|common_name = Groot-Bulgaarse Ryk
|continent=Europa
|region=SuidwesOos-Europa
|country=BulgaryeRusland
|era=[[Middeleeue]]
|status=State unie
|event_start = Kubrat erfgename die troon
|event_end = Groot-Bulgaarse Ryk word verower deur die Khazars
|p1 = Chasare
|flag_p1 =
|s1 = Wolga-Bulgarye
|flag_s1 =
|image_flag = Monogram of Kubrat.svg
}}
 
Die '''Groot-Bulgaarse Ryk''' ([[Bulgaars]]: Велика България), afgelei van die [[Grieks]]e ''Η παλαια μεγαλη Βουλγαρια''; ''megale Boulgaria'') is deur die Proto-Bulgare, 'n [[Turkse volke|Turkse volk]],<ref>I. Dujcev: ''Bulgarien'', artikel in: ''Lexikon des Mittelalters'', Stuttgart/Weimar 2000; Harald Haarmann: ''Protobulgaren'', in: ''Lexikon der untergegangenen Völker'', München 2005, bl. 225</ref> in [[Rusland|Suid-Rusland]] en die [[Kaukasus|Noord-Kaukasus]] gestig. In teenstelling met die latere groot Bulgaarse ryke (1ste, 2de en 3de Bulgaarse Ryk) het dit nie oor die [[Balkan]]skiereiland gestrek nie, maar was noord van die [[Swartsee]] en die [[See van Azof]] geleë. Die naam van die ryk gaan terug na [[Bisantynse Ryk|Bisantynse]] geleerdes. Sy hoofstad was die hawestad Phanagoria.
 
Die Wolga-Bulgare, wat tussen die 7de en 13de eeu eweneens gebiede in Rusland bewoon het, was 'n deel van die Proto-Bulgaarse volk wat ná die vernietiging van die Groot-Bulgaarse Ryk in hul stamgebied langs die [[Wolga]]rivier gebly het.
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Old Great Bulgaria|Groot-Bulgaarse Ryk}}
 
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Geskiedenis van Bulgarye]]