Verskil tussen weergawes van "11 April"

68 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
* [[1888]] – Die ''Concertgebouw'' in [[Amsterdam]] word geopen.
* [[1899]] – [[Spanje]] handig [[Puerto Rico]] oor aan die [[Verenigde State]].
* [[1909]] – Die (latere) Israelse stad [[Tel Aviv]] word gestig.
* [[1914]] – [[Hoërskool Ermelo]] kom tot stand.
* [[1921]] – Eerste sportuitsending oor [[radio]].
31 566

wysigings