Verskil tussen weergawes van "Vestmannaeyjar"

22 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
k
kategorie bygevoeg
k (kategorie bygevoeg)
===Die geboorte van die vulkaan [[Eldfell]]===
Op die 23ste Januarie 1973, om 01:55 die oggend, was die vulkaan Eldfell gebore naby Vestmannaeyja. Die eiland se hele bevolking is ontruim na die hoofland deur 50 tot 60 vissers bootjies. 300 Bejaardes en gestremdes is na Reykjavik ontruim deur vliegtuig en helikopter. Verskeie internasionale organisasies het hand in gesit om die dorp te red. Die hawe, een van die belangrikste in Ysland, was van groot belang en was amper vernietig deur die aankomende lawa. Die vulkaniese ontplofing het vir 5 maande en 10 dae aangehou en sy einde is verklaar op 3 Julie 1973.
 
[[Kategorie:Ysland]]
28 939

wysigings