1. FC Maagdenburg: Verskil tussen weergawes

Verbeter
No edit summary
Etikette: Selfoonbydrae Bydrae met mobiele program Wysiging op Android-toep
(Verbeter)
'''1. FC Maagdenburg''' is 'n [[Duitse]] [[sokker]]klub uit [[Maagdenburg]], die hoofstad van die deelstaat [[Sakse-Anhalt]].
 
In die [[Duitse Demokratiese Republiek]] was Maagdenburg drie keer kampioen in die jare sewentig en het sewe keer die beker gewen. Die absolute hoogtepunt was natuurlik die wen van die [[Europese beker II]] in [[1974]] teen [[AC MilaanMilan]] in [[De Kuip]]. 1. FC Maagdenburg is die enigste span uit die voormalige DDR wat 'n Europese beker kon wen.
 
== Geskiedenis ==