Verskil tussen weergawes van "Dirk Richard"

49 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
 
=== Herkoms en vroeë lewe ===
Die Richard-stamvader was Thomas Bernardus Richardt wat in 1834 uit [[Oldenburg]] in [[Duitsland]] na die [[Kaapkolonie|Kaap]] geëmigreer het.<ref>Richard, Dirk Lewenskets [[Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum]] (NALN) Bloemfontein</ref> Dirk se pa was die grofsmid en wamaker Thomas Bernardus Richard (wat by die wamakery Retief en De Vil werk) en sy ma Wilhelmina Gysbertha Kotzé, wat as setter by die [[Paarl Post]] gewerk het. Sy laerskoolloopbaan bring hy deur by die destydse modelskoolOefenskool (later WA Joubertskool) wat aanvanklik deel was van die Paarlse Onderwyskollege.<ref>Nienaber, P.J,; Senekal, J.H en Bothma, T.C. ''Mylpale in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde.'' Afrikaanse Pers-Boekhandel. Tweede hersiene uitgawe, 1963.</ref> Hy gaan dan na die [[Paarl Gimnasium]] tot standerd agt, waarna sy ouers se finansiële probleme veroorsaak dat hy die huis moet verlaat.<ref>Nienaber, P.J. et al “Perspektief en Profiel” Afrikaanse Pers-Boekhandel Johannesburg Derde hersiene uitgawe 1969</ref>
 
=== Persoonlike probleme ===
Anonieme gebruiker