Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Progressiewe Reformiste Party''' het op [[26 Julie]] [[1976]] tot stand gekom uit 'n samesmelting van die [[Reformiste Party]] onder leiding van [[Harry Heinz Schwartz|Harry SchwartzSchwarz]] en die [[Progressiewe Party]] onder leiding van [[Colin Wells Eglin|Colin Eglin]], wat ook die eerste en enigste partyleier was. Albei partye het uit die [[Verenigde Party]] ontstaan.
 
Die party het nooit 'n verkiesing betwis nie, want op [[5 September]] [[1977]] smelt dit saam met 'n groep lede van die [[Verenigde Party]] wat nie bereid was om by die [[Nuwe Republiek Party]] aan te sluit nie. Die eerste leier was weer Eglin.
84 207

wysigings