Wikipedia:Welkom nuwelinge: Verskil tussen weergawes

k (Wysigings deur 196.80.254.221 teruggerol na laaste weergawe deur Aliwal2012)
Etiket: Terugrol
'''Stap 1: Gaan na die artikel toe'''
 
'''Stap 2: Klik op die Wysig skakelSkakel'''
 
Na aan die regterkantste boonste hoek van elke bladsy, en net links van die soekboksie, is daar 'n skakel ''Wysig''. Klik daarop.
[[Lêer:TennisTeksboks.png|thumbnail|centre|400px|Klik op beeld vir 'n groter weergawe]]
{{Clear}}
Wikipedia het ook 'n manier om die artikel se styl aan te dui. Wil jy 'n woord in '''vetskrif''' skryf? Plaas dan drie afkaptekens voor die woord, en drie afkaptekens direk daarna. Wil jy dit in ''kursief'' skryf? Plaas dan twee afkaptekens voor dit, en twee direk daarna. Daar is 'n hele [[Wikipedia:Redigeer|reeks]] sulke tekens wat gebruik kan word, maar in die begin hoefHoef jy jouyou nienice daaroordoor teto bekommerbecome nienice.
 
'''Stap 4: Stoor die artikel'''
 
As jy klaar is metmetal alyou jou veranderingsrenderings, gaangain dan naa die heel onderkant van die bladsybloody toe. Daar is 'n skakelSkakel ''PubliseerPublisher wysigings''. Klik daaropdrop.
 
[[Lêer:Stoorbladsy.png|thumbnail|280px|centre|]]