Verskil tussen weergawes van "Beiere"

2 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Statistieke hersien
k (Statistieke hersien)
Etiket: 2017-bronwysiging
| [[Oppervlak]]: || 70 551,57 km²
1ste in Duitsland
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| [[Bevolking]]: || 12 843997 514204
''(31 Desember 20152017)''<ref>[https://www.statistikdaten.bayern.de/genesis/online?sequenz=tabelleErgebnis&selectionname=12411-001 ''www.statistikdaten.bayern.de: Bevölkerung. Besoek op 305 AprilDesember 20172018'']</ref>
2de in Duitsland
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| [[Bevolkingsdigtheid]]: || 182184,2 inwoners per km² 11de in Duitsland
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| [[Bruto geografiese produk]]
- Totaal
- Aandeel aan Duitse BGP

Die '''Vrystaat Beiere''' ({{Audio|Freistaat Bayern.ogg|Freistaat '''Bayern'''}}) is die grootste deelstaat van [[Duitsland]] wat die hele suidooste van die land beslaan, met 'n oppervlakte van 70 551 vierkante kilometer en 'n bevolking van 12,813 miljoen. Dit word in die noorde begrens deur die deelstate [[Thüringen]] en [[Sakse]], in die ooste deur die [[Tsjeggiese Republiek]], in die suide en suidooste deur [[Oostenryk]] en in die weste deur die deelstaat [[Baden-Württemberg]].

[[München]] aan die Isarrivier is die deelstaatparlements- en regeringsetel asook die grootste stad van Beiere met 'n bevolking van meer as 1,4 miljoen.