Verskil tussen weergawes van "Tempel"

183 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
+ Sien ook & skakels
k (Gesagkontrole -> Normdata)
k (+ Sien ook & skakels)
[[Lêer:Göbekli Tepe, Urfa.jpg|duimnael|200px|links|Göbekli Tepe is sowat 11 500 jaar gelede gebou. Die ronde struktuur op ’n [[tel]] bestaan uit enorme T-vormige klippilare wat met abstrakte [[piktogram]]me en [[reliëf]]werk versier is. Dit is moontlik die oudste tempel op aarde.]]
[[Lêer:Temple of Hephaestus in Athens 02.JPG|duimnael|200px|Die Tempel van [[Hephaistos]] in [[Athene]], [[Griekeland]].]]
[[Lêer:temple99New Delhi Temple.JPGjpg|duimnael|200px|links|Die Berg EcclesiaAkshardham-tempel, met’n sy ronde, 12[[Hindoeïsme|Hindoe]]-kantigetempel gebou staan op ’nin [[mesaNieu-Delhi]], ’n berg met ’n plat top[[Indië]].]]
[[Lêer:New Delhi Templetemple99.jpgJPG|duimnael|200pxlinks|AkshardhamDie Berg Ecclesia-tempel, ’nmet [[Hindoeïsme|Hindoe]]sy ronde, 12-tempelkantige ingebou staan op ’n [[Nieu-Delhimesa]], [[Indië]]’n berg met ’n plat top.]]
 
’n '''Tempel''' (van die [[Latyn]]se woord ''templum'') is ’n struktuur wat vir [[godsdiens]]tige of spirituele rituele en bedrywighede soos gebede en offerandes gebruik word. Die woord word gewoonlik gebruik vir sulke geboue in alle gelowe waar daar nie ’n meer spesifieke term soos [[Kerk (gebou)|kerk]], [[moskee]] of [[sinagoge]] bestaan nie. Dit sluit in [[Hindoeïsme]], [[Boeddhisme]], en[[Baha’i|Bahaïsme]], [[Djainisme]] en [[Zoroastrisme]], asook antieke godsdienste soos dié van [[Antieke Egipte]], [[Antieke Griekeland]] en [[Antieke Rome]].
 
== Beskrywing ==
 
Die woord word deesdae algemeen gebruik vir ’n plek van aanbidding, selfs van voor die Romeinse tydperk.
 
== Sien ook ==
* [[Kerk (gebou)]], Christelike eweknie
* [[Moskee]], Islamitiese eweknie
* [[Sinagoge]], Joodse eweknie
 
== Verwysings ==