Verskil tussen weergawes van "Beiere"

3 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Statistieke hersien)
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Die huidige Vrystaat Beiere – met die term ''Freistaat'' is geen besondere regtelike status binne Duitsland se federale struktuur met sestien deelstate verbonde nie aangesien alle deelstate gelyke regte geniet – het sy historiese wortels in 'n verskeidenheid histories selfstandige politieke entiteite waarvan elkeen deur die eeue heen sy eie tradisies en kenmerke ontwikkel het.
 
Drie groot historiese volksstammevolkstamme en hul gebiede is in die huidige deelstaat verenig: die naamgewende Beiere, die Franke en die Swabe. Al drie het oor die eeue heen onafhanklik van mekaar ontwikkel, alhoewelhoewel daar ook strukture oor stamgrense heen gevorm is soos byvoorbeeld ten opsigte van kerkorganisasie.
 
Die moderne Beierse staat, soms ook ''Staatsbayern'' of Staatsbeiere genoem, is eers in die tyd van die [[Franse Rewolusie]] gevorm, waarby [[Napoléon Bonaparte]] en die invloedryke Beierse minister Maximilian Joseph Graf Montgelas (1759–1838) 'n beslissende rol gespeel het.
813

wysigings