Wladimir Majakofski: Verskil tussen weergawes

k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
| handtekening =
}}
[[Lêer:Mayakovskaya after renewing 2010.jpg|duimnael|links|Die Moskouse moltreinstasie Majakofskaja is na die digter genoem. Sy futuristiese ontwerp is 'n argitektoniese hommage aan Wladimir Majakofski]]
 
'''Wladimir Wladimirowitsj Majakofski''' ([[Russies]]: Владимир Владимирович Маяковский, wetenskaplike [[transliterasie]] ''Vladimir Vladimirovič Majakovskij''; * [[19 Julie]] [[1893]] in Bagdadi, goewernement Kutaissi, [[Russiese Ryk]], tans [[Georgië]]; † [[14 April]] [[1930]] in [[Moskou]]) was 'n Sowjet-Russiese digter en die leidende verteenwoordiger van die [[Futurisme]] in [[Rusland]].