Verskil tussen weergawes van "10 Desember"

20 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
k (→‎Geboortes: 0442376448Wg-)
*[[1452]] – [[Johannes Stöffler]], Duitse wiskundige, sterrekundige, astroloog, predikant en professor.
*[[1538]] – [[Giovanni Battista Guarini]], Italiaanse digter.
*[[1585]] – [[Gregor Francke]], Duitse protestantse teoloog.
*[[1588]] – [[Isaac Beeckman]], Nederlandse filosoof en wetenskaplike.
*[[1588]] – [[Johann Graf von Aldringen]], Luxemburgse offisier tydens die Dertigjarige Oorlog.
*[[1621]] – [[Christian Albrecht von Dohna]], Koerbrandenburgse generaal.
*[[1815]] – [[Ada Lovelace]], Britse wiskundige en skryfster, die eerste [[rekenaarprogrammeerder]] († [[1852]]).
* [[1830]] – [[Emily Dickinson]], digteres († [[1886]]).
* [[1851]] – [[Melvil Dewey]], bibliotekaris, skepper van die [[Dewey klassifikasiestelsel]] († [[1931]]).
* [[1863]] – [[Alfred Geist]], Duits-Baltiese protestantse martelaar († [[1919]]).
* [[1891]] – [[Nelly Sachs]], skrywer en ontvanger van die [[Nobelprys vir Literatuur]] in [[1966]] († [[1970]]).
* [[1907]] – [[Rumer Godden]], skrywer († [[1998]]).
2 212

wysigings