Vaatplant: Verskil tussen weergawes

5 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Uitleg van bronteks)
kNo edit summary
| subdivision_ranks = '''Divisies'''
| subdivision =
*Nie-saaddraendeNiesaaddraende plant
**[[Perdesterte|Equisetophyta]]
**[[Lycopodiophyta]]
}}
 
Die '''vaatplante''', '''tracheofiete''' of '''hoër plante''' is plante in die koninkryk [[Plantae]] wat gespesialiseerde weefsels vir die vervoer van [[water]], [[mineraal|minerale]], en [[fotosintese|gefotosinteerde produkte]] deur die plant. Vaatplante sluit in die [[varing]]s, kolfmosse, perdesterte, [[bedeksadiges]] (blomdraende plante), [[keëldraende plant]]e en ander [[naaksadiges]]. Die wetenskaplike name vir vaatplante is ''Tracheophyta'' en ''Tracheobionta'', maar dit word nie gereeld gebruik nie. [[Nie-vaatplantNievaatplant]]e sluit vroeër ontwikkelde stamme in Plantae soos [[mos]]se, [[horingblad]], en [[lewermos]]se in en lede van ander ryke soos verskeie alge.
 
Die vaatplante word op twee maniere onderskei:
# Vaatplante het vaatweefsel wat stowwe deur die plant kan vervoer. Dié eienskap maak dit vir vaatplante moontlik om groter te ontwikkel as nie-vaatplantenievaatplante wat nie dié gespesialisseerde geleidende weefsels besit nie en daarom beperk is tot betreklik klein groottes.
# In vaatplante is die hoofgenerasiefase die ''[[sporofiet]]'', wat 'n [[diploïed]] is met twee stelle chromosome per sel. In nie-vaatplantnievaatplant is die hoofgenerasiefase meestal die ''[[gametofiet]]'', wat [[haploïed]] is met een stel chromosome per sel.
 
Watervervoer vind in die xileem of floëem plaas: [[xileem]] dra water en anorganiese oplossings opwaarts uit die wortels na die blare, terwyl [[floëem]] organiese oplossings deur die hele plant vervoer.
 
== Sien ook ==
*[[Nie-vaatplantNievaatplant]]
*[[:Kategorie:Tracheophyta]]
[[Kategorie:Soorte plante]]