Verskil tussen weergawes van "Beiere"

48 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
== Ekonomie ==
=== Toerisme ===
Die Beierse toerismebedryf, wat werk aan sowat 600&nbsp;000 mense verskaf, het in 2017 rekordsyfers behaal met meer as 37,2 miljoen besoekers. Die deelstaat is die gewildste bestemming vir buitelandse toeriste in Duitsland - met 19,1 miljoen geregistreerde oornagtings in 2017. Die aandeel van buitelandse besoekers aan alle oornagtings het van 14,1 persent in 2004 gestyg tot 20,3 persent in 2017.<ref>[https://www.stmwi.bayern.de/tourismus/daten-fakten/ ''Bayerisches Staatsministerium für Wirtschaft, Landesentwicklung und Energie: Tourismus - Daten und Fakten. Besoek op 16 Desember 2018'']</ref>
 
== Susterstreke ==