Verskil tussen weergawes van "Gluon"

1 455 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Kassie
(Kassie)
{{Inligtingskas deeltjie
| naam=Gluon
|beeld=Standard Model of Elementary Particles afr.svg
|breedte=280
|onderskrif=Die gluon se plek in die Standaardmodel (onder ykbosone).
| klassifikasie=
| samestelling=[[Elementêre deeltjie]]
| statistiek=[[Boson]]ies
| groep=[[Ykboson]]
| wisselwerking=[[Sterk wisselwerking]]
| simbool=g
| anti=Antigluon
| geteoretiseer=Murray Gell-Mann (1962)<ref>
{{cite journal
|author=M. Gell-Mann
|year=1962
|title=Symmetries of Baryons and Mesons
|journal=Physical Review
|volume=125 |issue=3 |pages=1067–1084
|doi=10.1103/PhysRev.125.1067
|bibcode=1962PhRv..125.1067G
}}</ref>
| massa={{nowrap|0 (teoretiese waarde)}}<ref name="pdg"/><br>{{nowrap|&lt; {{val|1.3|u=meV/<math>c^2</math>}} (eksperimentele limiet)}}<ref>
{{cite journal
|author=F. Yndurain
|year=1995
|title=Limits on the mass of the gluon
|journal=Physics Letters B
|volume=345 |issue=4 |page=524
|bibcode=1995PhLB..345..524Y
|doi=10.1016/0370-2693(94)01677-5
}}</ref><ref name="pdg"/>
| elektriese_lading=0&nbsp;''e''<ref name="pdg">
{{cite journal
|author=W.-M. Yao
|collaboration=Particle Data Group
|year=2006
|title=Review of Particle Physics
|url=http://pdg.lbl.gov/2007/tables/gxxx.pdf
|journal=Journal of Physics G
|volume=33 |issue=1
|page=1
|arxiv=astro-ph/0601168
|bibcode=2006JPhG...33....1Y
|doi=10.1088/0954-3899/33/1/001
|display-authors=etal}}</ref>
| kleurlading=Oktet (8 lineêr onafhanklike soorte)
| spin=1
}}
 
'''Gluone''' is "boodskapperdeeltjies" wat tussen [[kwark]]e reageer en hulle in pare en drie-drie aan mekaar "plak". Sedert die begin van die [[20ste eeu]] het [[fisika|fisici]] dit reggekry om die vyf materielae soos die skille van 'n ui af te dop. Eers die buitenste [[molekuul|molekulêre]] laag, dan volg die [[atoom|atomiese]] laag, die [[nukleus|kernlaag]], die hadronlaag (waarvan [[nukleoon|nukleone]] lede is), en die [[kwark]]laag. Elkeen van die "skille" is deur versnellers en ander instrumente blootgelê.