Opkwark: Verskil tussen weergawes

53 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Kassie)
No edit summary
Nes ander kwarke is die opkwark ’n elementêre [[fermion]] met [[spin (fisika)|spin]]-{{frac|1|2}} en ervaar dit al vier [[fundamentele krag]]te: [[swaartekrag]], [[elektromagnetisme]], [[swak kernkrag]] en [[sterk kernkrag]]. Die [[antideeltjie]] van die opkwark is die anti-opkwark of anti-op), waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het.
 
==Verwysings==
[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Up quark|Engelse Wikipedia]]
{{Verwysings}}
 
==Eksterne skakels==
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Up quark|Engelse Wikipedia]]
 
{{deeltjie}}