Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie"

k
geen wysigingsopsomming nie
(+ kat)
k
[[Beeld:Sentech_Tower.jpg|thumb|right|100px|Vanuit die [[Sentech-toring]] in Johannesburg is Suid-Afrika se eerste stereo-FM-radioprogram uitgesaai]]Die '''Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie''' ('''SAUK''', [[Engels]]: '''South African Broadcasting Corporation''', '''SABC''') is in ooreenstemming met die Suid-Afrikaanse Uitsaaiwet van 1936 as [[Suid-Afrika]] se nasionale uitsaaidiens op [[1 Augustus]] [[1936]] gestig.
 
Reeds voor die totstandkoming van die SAUK was daar pioniers op die gebied van radiokommunikasie. Die Suid-Afrikaanse ingenieur dr. Hendrik van der Bijl, wat navorsing by die ''American Telephone and Telegraph Company (ATT)'' in die [[Verenigde State]] doen, slaag in [[1915]] daarin om 'n toetsuitsending van [[New York Stad]] na die [[Eiffeltoring]] in die [[Frankryk|Franse]] hoofstad [[Parys]] te doen.