Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:RAM"

Vervang bladsyinhoud met '[http://af.wikipedia.org/w/wiki.phtml?title=GebruikerBespreking:RAM&action=edit&section=new >>>Voeg nuwe kletsonderwerp by<<<] Sien GebruikerBespreking:RAM/argief|Ar...'
(Vervang bladsyinhoud met '[http://af.wikipedia.org/w/wiki.phtml?title=GebruikerBespreking:RAM&action=edit&section=new >>>Voeg nuwe kletsonderwerp by<<<] Sien GebruikerBespreking:RAM/argief|Ar...')
Etiket: Vervanging
 
Sien [[GebruikerBespreking:RAM/argief|Argief]] van ouer gesprekke.
 
==Hi==
 
You may know that I'm working on Afrikaans-English machine translation. While I am able to test the Afrikaans -> English direction fine by myself, I have trouble testing the English -> Afrikaans direction. This second direction is actually much more important, as much information is in English that is not in Afrikaans, but not vice versa.
 
I am currently in real-time contact with Anrie over internet relay chat, and it was she that suggested that I might do another article today. You can see previous articles I have written using this software on my page. I do not spam, and I make sure that someone is around to fix my work before pasting it in. Furthermore, I post-edit the output of the translation system myself first, so if you prefer you can think of it like someone who is trying to learn Afrikaans but is quite bad at it.
 
I have raised this before on the Noticeboard, and we discussed some various conditions you can read the discussions here: [[Wikipedia:Geselshoekie/MT]]. Hope I can have your support, but if not I'm sure you could bring it up with the relevant folks :) - [[Gebruiker:Francis Tyers|Francis Tyers]] 20:45, 17 Augustus 2007 (UTC)
 
:That's fine. If that is the level of care being taken with such an article. I was just afraid that we are going to get a large number of unattended machine edits that would make life very difficult for our small community to deal with. --[[Gebruiker:RAM|RM]] 03:06, 18 Augustus 2007 (UTC)
 
::No problem, I understand your concern, thanks for being understanding :) I hope one day that it might actually be useful ;) - [[Gebruiker:Francis Tyers|Francis Tyers]] 13:26, 22 Augustus 2007 (UTC)
 
== [[:Beeld:Antieke kruithouer.png]] ==
 
Haai, RAM...
 
Hier's ek weer... jammer om jou te pla. Oor die algemeen kry ek die bron van 'n beeld redelik vinnig, veral as die oplaaier bygevoeg het dat die beeld by die en.wp gekry is. In hierdie geval het ek egter geen sukses gehad nie. Kan jy miskien onthou by watter artikel jy die beeld oorspronklik gekry het of wat die oorspronklike naam van die lêer was?
 
Die weergawe van die Engelse artikel, [http://en.wikipedia.org/w/index.php?title=Gunpowder&oldid=15250595 Gunpowder], wat op 4 Junie 2005 beskikbaar was (toe jy die beeld opgelaai het), bevat geen beelde nie (verwyderde beelde sou steeds 'n rooi skakel gewys het). Die saadjie oor [[:en:Powder box|kruithouers]] is nog baie nuut en bevat ook geen beelde nie. Die Wikimedia Commons se kategorie van [http://commons.wikimedia.org/wiki/Category:Powder_boxes kruithouers] bevat ook ongelukkig nie die skets nie. (Ek noem hierdie dinge nou net sodat jy weet ek het darem gesoek of ek die beeld nie self kon vind nie.) [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] 13:53, 28 Augustus 2007 (UTC)
 
:Ai jy's lastig :). Ek het toe die bron opgespoor en die beskrywing bygevoeg. Dankie. --[[Gebruiker:RAM|RM]] 16:52, 28 Augustus 2007 (UTC)
 
::Dankie, RAM. Ek is bly jy het die bron kon opspoor - ek probeer altyd om, waar moontlik, 'n beeld te behou indien dit vry is (soos hier die geval is), dus is dit gaaf as mens die bron kan byvoeg om die vryheid daarvan te bewys. Ek sal die beeld binnekort na die Commons oplaai, dan kan ander wiki-projekte dit ook gebruik. Nogmaals dankie. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] 16:58, 28 Augustus 2007 (UTC)
 
==[[Biodiesel]]==
 
Hi RAM!
 
Please do not [[Wikipedia:Kopiereg|copy and paste]] content from [[w:Biodiesel|en:wp]] as you did [http://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Biodiesel&diff=256840&oldid=255517 here]. That's against the [[GNU-lisensie vir vrye dokumentasie|GNU FDL]]. Thanks, [[User:DerHexer|DerHexer]] 12:25, 19 November 2007 (UTC)
 
:I do not agree with that statement. Please explain? --[[User:RAM|RAM]] 12:34, 19 November 2007 (UTC)
::As I said [[Wikipedia:Kopieregprobleme#Biodiesel|here]], you have to mention the (five) main editors of the translated section(s), add a permanent link of the version you've used for your translation to the edit summary, and finally add the entire article history into one version of the article (and to the talk page) and remove it during your next edit there. Regards, [[User:DerHexer|DerHexer]] 13:12, 19 November 2007 (UTC)
:::I went through the article history and realized that for many translation pages it would be very difficult to determine who exactly the five principal authors were. I see there is a template on our project for adding permalinks but I am not sure whether it adds links to a specific version. I do not see how I am going to add the entire article history to this page (surely there must be an easier way?). Perhaps a link to the original page history? --[[User:RAM|RAM]] 13:46, 19 November 2007 (UTC)
 
::::Dis 'n bietjie overkill, in my opinie. 'n Permanente skakel behoort voldoende te wees: solank daar gemeld word dat die stuk vertaal is en die bron van die teks gegee word (waar die oorspronklike outeurs besigtig kan word) en die vertaler dus nie (sonder dat hy dit agterkom) hom/haarself nie as die oorspronklike outeur weergee nie, is dit alles in die haak met die GFDL. [[User:Anrie|Anrie]] 13:50, 19 November 2007 (UTC)
 
:::::Ek stem saam op hierdie punt. --[[User:RAM|RAM]] 13:53, 19 November 2007 (UTC)
::::::Die bepalings van die GFDL-lisensie is moontlik té ingewikkeld vir sowel nuwe asook bestaande gebruikers. Moet skrywers dan moontlik ook nog gedwing word om bydraes onder hul werklike name te maak? Skuil- of gebruikersname voldoen moontlik nie aan alle gestelde eise nie? Waarom verskyn die oorspronklike outeurs se name nie onderaan die drukbare weergawes van die artikels nie? Is die Wikimedia Stigting dan die outeur sodra mense hul bydraes opgelaai het (ek het persoonlik hoegenaamd geen besware teen so 'n beleid nie)? Kan ons of die Wikimedia Stigting die besluit neem dat alle Wikipedia-projekte ten opsigte van die GFDL-bepalings 'n gemeenskaplike outeurs-kollektief vorm en ons dus vrye toegang moet hê tot alle projekte se tekste vir vertaling, wysiging esv.? Of moet ons die illusie van 'n vrye ensiklopedie nou prysgee en uiteindelik besef dat ons eintlik ook onmiddellik die Amerikaanse beginsels van billike gebruik op alle projekte moet kan toepas - daar verskyn immers al 'n waarskuwing t.o.v. die individuele lisensiëring van beelde by elke drukbare weergawe, en dit is minder lastig om die bepalings van billike gebruik na te kom as dié van GFDL?! --[[User:Voyageur|Voyageur]] 17:15, 19 November 2007 (UTC)
 
::::::: Ek persoonlik is heeltemal bereid om ander vry te stel van die verpligting om my naam/bynaam as skrywer op oorspronklike artikels deur my te noem. Miskien kan die beleid so aanpas dat dit by verstek geïmpliseer word tensy die skrywer andersins en spesifiek daarop aandring? --[[User:RAM|RAM]] 17:40, 19 November 2007 (UTC)
 
uitgekeep vir leesbaarheid: die ding is so: elke teks is oorspronklik deur 'n persoon geskryf, m.a.w. elke teks het 'n outeur. Indien nie anders vermeld nie, is dit logies om te aanvaar dat iemand wat teks hier plak die outeur van daardie teks is. Die GFDL beskerm die outeur(s) se outeursreg en dus is dit nodig om te vermeld dat die artikel vertaal is en van waar (permanente skakel), anders pleeg mens plagiaat. Sodoende kan diegene wat dit begeer die spesifieke weergawe van die bronteks besoek en sien wie die verskeie outeurs was. Dis nie ingewikkeld nie en maak sin: 1 permanente skakel in jou wysigingsopsomming, dis al wat werklik nodig is. Ek weet nie hoekom jy nou oor gebruikersname bekommerd is nie, Voyageur, dit het nie eintlik iets met die saak uit te waai nie. [[User:Anrie|Anrie]] 17:53, 19 November 2007 (UTC)
 
:Ek is nie werklik bekommerd oor daardie soort dinge nie, maar maak altyd my krities-ironiese opmerkings oor bepaalde dinge. :) --[[User:Voyageur|Voyageur]] 18:41, 19 November 2007 (UTC)
 
'n Handige sjabloon vir hierdie doel kan dalk wees {{sl|en-vertaal}}.<FONT FACE="MS Reference Sans Serif" COLOR="#4096EE">&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan]]&nbsp;([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|S]]★[[Spesiaal:Contributions/Adriaan90|B]])</FONT> 14:06, 19 November 2007 (UTC)
:Something like that: [http://de.wikipedia.org/w/index.php?title=Bogengang_%28Architektur%29&diff=prev&oldid=26746127] [http://de.wikipedia.org/w/index.php?title=Bogengang_%28Architektur%29&diff=next&oldid=26746127] [[:de:Diskussion:Bogengang (Architektur)]] … To add <nowiki>{{en-vertaal}}</nowiki> is a step in the right direction. Regards, [[User:DerHexer|DerHexer]] 15:15, 19 November 2007 (UTC)
 
==[[Volkspele]]==
Bly om te hoor daar is nog van ons, al was party nou onwillig!:-)
Ek onthou die PUKKE het ons in my studentedae vir Volkspele genooi. Jy is nie dalk 'n oud PUK nie?
--[[Gebruiker:Anita|Anita]] 09:49, 11 Desember 2007 (UTC)
 
:Nee ek is 'n Tukkie (eens op 'n tyd die grootste Afrikaanse Universiteit in die wêreld gewees :). --[[Gebruiker:RAM|RAM]] 17:46, 12 Desember 2007 (UTC)
 
==Wikisource==
 
Haai, Renier
 
Gedink om jou van Wikisource in kennis te stel, na ek gelees het "Ek beplan om die inhoud van die wetgewing op my eie privaat webwerf te plaas." (by [[Bespreking:WET OP OUTEURSREG 98 VAN 1978]]).
 
Miskien sou jy belang stel om wette by die [http://wikisource.org/wiki/Main_Page:Afrikaans Afrikaanse Wikisource] te plaas? Mens kan steeds 'n opsomming oor die wet hier plaas en 'n mooi groot skakel na die volledige teks verskaf (soos ek [[WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES 75 VAN 1997|hier]] gedoen het).
 
Jy is natuurlik welkom om te doen soos jy goeddink, dis net dat Wikisource tog gratis is om te gebruik en jy reeds bekend is met die Wiki-sagteware, dus wou ek dit net noem. Groete, [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] 11:44, 17 Januarie 2008 (UTC)
 
::Ek sal 'n bietjie 'n ogie gooi oor wikisource. Ongelukkig het ek nie meer toegang tot die databasis van wette in Afrikaans nie. Ek wonder hoeveel van ons wette word nog vertaal? --[[Gebruiker:RAM|RAM]] 13:21, 17 Januarie 2008 (UTC)
 
==Baseer / grond==
 
Haai, Renier
 
Wat is nou fout met "gebaseer"? Volgends die HAT is dit 'n erkende Afrikaanse woord. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] 13:34, 17 Januarie 2008 (UTC)
 
:: Dis 'n woord wat ek ook baie gebruik in my artikels maar nadat ek die spelling wou nagaan kon ek nie die woord in my Pharos woordeboek opspoor nie. Ek hou meer van gegrond en ek glo dit is beter Afrikaans as gebaseer, wat 'n duidelike anglisisme is. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] 13:37, 17 Januarie 2008 (UTC)
 
:::"Baseer" kom van die Nederlandse "baseren", wat reeds sedert die 1700's gebruik word na dit geleen is van die Franse ''baser''. 'n Wysiging hier en daar van 'n vermoede anglisisme is natuurlik in die haak, maar ek dink nie 'n massa-wysiging is nodig nie. Mense sou tog daarteen gekant gewees het indien ek al die "rewolusies" na "revolusies" verander? [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] 13:41, 17 Januarie 2008 (UTC)
 
::::'n Maklike manier om die spelling te onthou is om te onthou dat 'n "bas-seer" iets is wat mens op skool gekry het na jou pa jou wiskunde-vraestel gesien het. ;) [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] 13:42, 17 Januarie 2008 (UTC)
 
:::::Soos ek verduidelik het, ek was onder die indruk dat die woord glad nie bestaan nie en die veranderinge was hoofsaaklik op inskrywings wat deur my gemaak is en glad nie 'n poging om 'n spesifieke woordgebruik op ander af te dwing nie. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] 15:10, 17 Januarie 2008 (UTC)
 
::::::Ek begryp: ek wou net verduidelik dat dit ''nie'' 'n anglisisme is nie. Terloops, hoe meer ek na die Wikisource-ding kyk, hoe meer dink ek dat dit jou kan help. Is ek reg dat ek aanneem jy wil 'n databasis-rige ding vir Afrikaanse kultuur-goeters skep (baie vaag, ek weet) - of was dit net Afrikaanse musiek? Ek het nou begin met [[oldwikisource:Oom Gert vertel en ander gedigte|Oom Gert vertel en ander gedigte]] daar. Dis natuurlik lekker, want basies kan enige iets wat meer as 50 jaar gepubliseer is daar geplaas word. Groete, [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] 15:18, 17 Januarie 2008 (UTC)
 
:::::: Ja ek het 'n spul materiaal van Langenhoven wat ek ook graag daar sou wou plaas. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] 15:26, 17 Januarie 2008 (UTC)
 
==Alemanne==
 
Hi Renier,
Dink jy nie "thumb" is te klein vir die beeld nie?? [[Gebruiker:Hansjoseph|hansjoseph]] ([[Gebruikerbespreking:Hansjoseph|kontak]]) 13:15, 11 April 2008 (UTC)
 
:Ja ek dink ons kan hom gerus 'n bietjie groter maak. Ek het ook gedink dit sou nuttig wees om die beeld aan te pas en iewers daarop 'n herkenbare moderne dorpnaam of landmerk aan te dui sodat die leser hom kan oriënteer en vasstel presies waar die gebied geleë is (ek neem aan die gebied is net aan die noordooste van die Italiaanse alpe?). --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 13:23, 11 April 2008 (UTC)
 
::Jy is reg; beide oor waar die kaart is en dat name moet by kom. Ek weet net nie hoe om dit te doen nie. Kan jy my dalk verwys na een of ander beskrywing? Groete [[Gebruiker:Hansjoseph|hansjoseph]] ([[Gebruikerbespreking:Hansjoseph|kontak]]) 10:31, 12 April 2008 (UTC)
 
:::Ek gebruik tipies [http://www.gimp.org Gimp]] om sulke dingetjies te doen. As jy wil kan ek dit opmerk as jy net vir my kan aandui waar die elemente moet bykom. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 11:39, 12 April 2008 (UTC)
 
::Dankie vir die tip oor Gimp. Ek het dit afgelaai. Dit gaan my egter 'n tydjie vat om dit te leer gebruik. Ek sal dankbaar wees as jy die kaart kan manipuleer. Die datum 356 links bo is by Rheims. Die boonste 271 is by Pavia. Die ander name is nie van huidige plekke nie. [[Gebruiker:Hansjoseph|hansjoseph]] ([[Gebruikerbespreking:Hansjoseph|kontak]]) 14:43, 13 April 2008 (UTC)
:::Ekskuus ek sien ons spel Reims nie Rheims nie. Jy kan ook 370 etiketteer Swartwoud. [[Gebruiker:Hansjoseph|hansjoseph]] ([[Gebruikerbespreking:Hansjoseph|kontak]]) 14:48, 13 April 2008 (UTC)
 
==Your rename request on the English Wikipedia==
 
You have recently requested that your account on the English Wikipedia be renamed to that reserved for your global login. I (or another bureaucrat) was unable to complete this request due to bug 13507. It is now possible for a steward to undo the unification of your login, which will allow this rename to be performed. You can then once again unify your global login once any local renames you need are completed. If you still want me to rename you on the English Wikipedia, please request that your global account is deleted at m:SR/SUL, and (once this has been done) let me know either by commenting on your request or leaving me a note on my enwiki talkpage. If you no longer want that account renamed, could you also get in touch so I know that you don't need me to take any further action. [[Gebruiker:WJBscribe|WJBscribe]] ([[Gebruikerbespreking:WJBscribe|kontak]]) 18:30, 16 April 2008 (UTC)
:Hi, the stewards need you to sign in on meta so they know the request is from you [http://meta.wikimedia.org/wiki/Steward_requests/SUL_requests#RAM]. [[Gebruiker:WJBscribe|WJBscribe]] ([[Gebruikerbespreking:WJBscribe|kontak]]) 20:23, 17 April 2008 (UTC)
 
==10 000==
 
RAM, jou doring! So bekruip jy ons en slaan ons onverwags oor die kop met 38 nuwe artikels (as ek reg getel het)! Dankie hiervoor en al die ander werk oor die jare. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] ([[Gebruikerbespreking:Alias|kontak]]) 17:13, 15 Junie 2008 (UTC)
 
:Dankie :) is my Vadersdagpresent! --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 17:27, 15 Junie 2008 (UTC)
 
:: En ons geskenk van hom af, ons hoef nie "breakfast in bed" gemaak het nie want hy was al klaar wakker besig om wiki's te skryf :P
 
=="vermy" vs "vermei"==
 
Haai RAM, ek het jou [http://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Wi-Fi_Protected_Access&curid=33470&diff=360985&oldid=360945 wysiging] teruggerol, aangesien die woord eintlik "vermy" gespel word. [[Gebruiker:Adriaan90|Adriaan90]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan90|kontak]]) 08:51, 15 Augustus 2008 (UTC)
 
:mmm dankie my eerste gevoel was om dit so te spel maar toe ek dit later proeflees wou dit vir my 'n bietjie vreemd voorkom. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 13:29, 15 Augustus 2008 (UTC)
 
==[[Neus]]==
 
You forgot this one when cleaning up after some vandals earlier today ;) --[[Gebruiker:EivindJ|Eivind]] ([[Gebruikerbespreking:EivindJ|kontak]]) 15:38, 24 November 2008 (UTC)
 
:Thanks --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 15:43, 24 November 2008 (UTC)
 
==Temp adminship ==
 
Hello,
 
I am user Abigor from [[:Commons:|Commons]], I do a lot of cross wiki maintence but I noticed that you have 62 double redirects in the MediaWiki namespace. Because that namespace is protected I am reqeusting temp adminship, I will only use it for fixing that redirects and will remove the rights when I am done.
 
Best regards,
[[Gebruiker:Abigor|Abigor]] ([[Gebruikerbespreking:Abigor|kontak]]) 20:49, 15 Februarie 2009 (UTC)
 
==Temp adminship ==
 
Hello,
 
I am user Abigor from [[:Commons:|Commons]], I do a lot of cross wiki maintence but I noticed that you have 62 double redirects in the MediaWiki namespace. Because that namespace is protected I am reqeusting temp adminship, I will only use it for fixing that redirects and will remove the rights when I am done.
 
Best regards,
[[Gebruiker:Abigor|Abigor]] ([[Gebruikerbespreking:Abigor|kontak]]) 20:50, 15 Februarie 2009 (UTC)
 
==Bladsyverwydering==
 
Haai, Renier
 
Die artikel [[kaffer]] is deur laurens [[Wikipedia:Bladsyverwydering#K-woord|vir verwydering genomineer]]. Siende dat ek self aan die bespreking deelgeneem het en dit moontlik as omstrede gesien kan word as ek dus die finale besluit maak, vra ek jou om asb. jou diskresie te gebruik en die gesprek te sluit met 'n verwydering of 'n besluit om die bladsy te hou. Indien jy self tob, kan [[:en:Wikipedia:Deletion guidelines for administrators]] moontlik van hulp wees. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 20:02, 1 Maart 2009 (UTC)
 
==Changing name==
 
Hello, since I have noticed (or at least haven't found) an article similar to [[en:Wikipedia:Changing username|this]], I was wondering whether you could change my username to <code>Lundgren8</code> (If you have the authority to do that, which I think, as a burokraat, otherwise I wouldn't have turned to you). I am currently changing my username at every wiki where I have an entry to later merge them into one global account.
Thanks beforehand, [[Gebruiker:McCharraigin|McCharraigin]] ([[Gebruikerbespreking:McCharraigin|kontak]]) 15:37, 18 Augustus 2009 (UTC)
 
:I see the username McCharraigin has been used in a unified login. If I rename this username will be detached from the unified login. Ok to proceed? --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 19:50, 20 Augustus 2009 (UTC)
::Ja, asseblief. :) [[Gebruiker:McCharraigin|McCharraigin]] ([[Gebruikerbespreking:McCharraigin|kontak]]) 19:54, 20 Augustus 2009 (UTC)
:::Is gedoen. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 19:58, 20 Augustus 2009 (UTC)
::::Thanks, now when I have changed my name at every Wiki where I have an edit, can I unify the login with my new name? [[Gebruiker:Lundgren8|Lundgren8]] ([[Gebruikerbespreking:Lundgren8|kontak]]) 20:05, 20 Augustus 2009 (UTC)
:::::Jip, just let me know if you have any problems. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 20:20, 20 Augustus 2009 (UTC)
 
== Account Jackie for SUL ==
Hello. I need usurpation the [[Gebruiker:Jackie]] account for my SUL. It no have any edits and inactive a long time (above 2 years). A few early I put my requests [[Gebruikerbespreking:Alias#Account_usurpation|1]] & [http://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Gebruikerbespreking:Anrie&oldid=440244#SUL_2 2], but trouble no solve. Help me, please, with it. Thank you. --[[Gebruiker:Jackie-new|Jackie-new]] ([[Gebruikerbespreking:Jackie-new|kontak]]) 11:48, 22 Augustus 2009 (UTC)
:Will get back to you in a few days. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 21:52, 22 Augustus 2009 (UTC)
::Finish my request, please. (Additional info: target account without edits; I'm administror in the home ru-wiki.) --[[Gebruiker:Jackie-new|Jackie-new]] ([[Gebruikerbespreking:Jackie-new|kontak]]) 08:54, 15 Desember 2009 (UTC)
 
==Technetium image==
Hello, I am from English wikipedia. We are trying to get to the source of [[:File:Tc,43.jpg]]. Could you please help? Thanks. [[Gebruiker:Materialscientist|Materialscientist]] ([[Gebruikerbespreking:Materialscientist|kontak]]) 11:32, 26 September 2009 (UTC)
 
:Unfortunately the only information I have is that this image originates from a U.S. government agency. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 20:42, 27 September 2009 (UTC)
::Knowing where you got that information would be most helpful. As is, the lack of this information is going to force the image's exclusion from the English version of the Technetium article and may cause the image to be nominated for deletion. --[[Gebruiker:Mav|Mav]] ([[Gebruikerbespreking:Mav|kontak]]) 18:10, 17 Oktober 2009 (UTC)
 
==Duits op de voorpagina van af.wikibooks ==
 
Kun jij er voor zorgen dat de voorpagina van af.wikibooks geheel in afrikaans geschreven wordt. Het is nu half afrikaans en half duits. [[Gebruiker:Carsrac|Carsrac]] ([[Gebruikerbespreking:Carsrac|kontak]]) 17:08, 23 Oktober 2009 (UTC)
 
== SUL usurpation ==
Hallo! I cannot read Afrikaans at all and at a loss where to ask for SUL usurpation, but somewhat I assume you are a bureaucrat here. I'm Igitur in Japanese wikipedia and I would like to usurper [[User:Igitur]] (undated account without edit history) for global unification. May I ask your help? [http://ja.wikipedia.org/w/index.php?title=%E5%88%A9%E7%94%A8%E8%80%85:Igitur/usurpation&oldid=28712024 (link for verification)] Dankie! --[[Gebruiker:Igitu|Igitu]] ([[Gebruikerbespreking:Igitu|kontak]]) 16:28, 28 Oktober 2009 (UTC)
 
==SUL-hulp==
 
<s>Hallo RAM, kan jy asb. my naam van Adriaan90 tot Adriaan op [[:b:|Wikibooks]] verander? Ek sal dit baie waardeer, baie dankie!&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan|Adriaan]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan|Bespreking]]&nbsp;•&nbsp;[[Spesiaal:Contributions/Adriaan|Bydraes]]) 18:13, 4 November 2009 (UTC)</s>
 
: Toemaar, dit is nie moontlik nie omdat ek reeds die gebruikerrekening Adriaan besit. Maar dankie in elk geval!&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan|Adriaan]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan|Bespreking]]&nbsp;•&nbsp;[[Spesiaal:Contributions/Adriaan|Bydraes]]) 07:43, 5 November 2009 (UTC)
 
==Perth==
 
{{Gebruikervoorblad|Perth}}- Bietjie laat, maar nogtans dankie! [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 16:33, 17 November 2009 (UTC)
 
==[[Bles Bridges]]==
 
Hallo RAM, hoekom het jy die kommentaar by [http://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Bespreking:Bles_Bridges&curid=38967&diff=563210&oldid=563142 Bles Bridges se bespreking] verwyder?&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan|Adriaan]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan|Bespreking]]&nbsp;•&nbsp;[[Spesiaal:Contributions/Adriaan|Bydraes]]) 20:03, 12 Januarie 2010 (UTC)
 
:Wanneer dit kom by stellings aangaande persone, dood of lewendig voel ek ons moet met omsigtigheid optree. Daar mag wetlike aspekte daaraan verbonde wees en daarom moet ons dieselfde standaard toepas rondom verwysings selfs al is dit bloot in die besprekingsbladsy. Die waarde wat die inligting tot die artikel bydrae is ook myns insiens nie noodwendig betekenisvol gegewe die moontlike wetlike kopsere wat wikipedia homself op die hals kan haal nie. Ek sal bietjie die amptelike beleid hieroor gaan naslaan. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 11:34, 14 Januarie 2010 (UTC)
 
:: Okay, ek kan dit verstaan. Ek het jou wysiging intussen teruggerol, aangesien ek dog jy het die kommentaar verwyder omdat jy dit vir vandalisme wanaangesien het. Ek sal dit nou weer terugdraai.&nbsp;—&nbsp;[[Gebruiker:Adriaan|Adriaan]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan|Bespreking]]&nbsp;•&nbsp;[[Spesiaal:Contributions/Adriaan|Bydraes]]) 12:47, 14 Januarie 2010 (UTC)
 
==Opdatering van DoodloopBladsye==
 
Hallo RAM.
 
Kan jy asseblief [[Spesiaal:DoodloopBladsye]] stel om weer outomaties op te dateer?
 
Dankie.
[[Gebruiker:Arnobarnard|Arno]] ([[Gebruikerbespreking:Arnobarnard|kontak]]) 12:41, 30 Maart 2010 (UTC)
 
Ek het nie die vaagste benul hoe om dit te doen nie, of ek het dalk nie die nodige magtiging nie. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 07:38, 31 Maart 2010 (UTC)
:Sover ek weet is dit nie adminst wat dit kan doen nie, maar word dit êrens van buite af beheer. Arno, jy kan dit miskien oorweeg om by metawiki te vra (skakel op die voorblad (hopelik)). [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 07:43, 31 Maart 2010 (UTC)
::: Hmmm. Sien dit is ook afgeskakel op ander wiki's. Het vinnig op metawiki gesoek en kon nie verwysing kry. Sal dit nog verder ondersoek. [[Gebruiker:Arnobarnard|Arno]] ([[Gebruikerbespreking:Arnobarnard|kontak]]) 15:52, 6 April 2010 (UTC)
 
==Kontak==
 
RAM,
Kan jy my kontak asseblief per e-pos. Ek wil 'n privaat boodskap vir jou stuur.
JPV
 
==Fundraising translation help==
 
Greetings!
 
Could you assist us in putting our [[m:Fundraising_2010/Translation|translation requests]] into Afrikaans? If you are not available, please let know if you can think of others to help. [[Gebruiker:Kpeterzell|Keegan, Wikimedia Fundraiser 2010]] ([[Gebruikerbespreking:Kpeterzell|kontak]]) 19:21, 8 November 2010 (UTC)
 
==Global sysops==
 
Hello,
 
I see that somebody, probably you (as the message was unsigned), has opposed the proposal I made on meta to enable [[m:Global sysops|Global sysops]] on afwikipedia.
 
The only purpose of it was to help you and [[User:Adriaan|Adriaan]] (as you are the two only active sysops) to monitor this project and to clean [[Special:WhatLinksHere/Sjabloon:Skrap|the deletion queue]].
 
May I know for which reasons you opposed that ? Thanks -- [[Gebruiker:Quentinv57|Quentinv57]] ([[Gebruikerbespreking:Quentinv57|kontak]]) 09:53, 27 November 2010 (UTC)
 
==Change of username==
 
Hi. You seem to be the most active bureaucrat on this wiki, so that's why I'm asking you if you could change the user name of this account to '''Njardarlogar''' and the username of my bot ([[Gebruiker:KhanBot|KhanBot]]) to '''NjardarBot'''. Thanks in advance. [[Gebruiker:Harald Khan|Harald Khan]] ([[Gebruikerbespreking:Harald Khan|kontak]]) 10:21, 21 Januarie 2011 (UTC)
 
:Done --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 10:10, 27 Januarie 2011 (UTC)
 
==Change of username==
 
Hi. You seem to be the most active bureaucrat on this wiki, so that's why I'm asking you if you could change the user name of my account מתניה to '''matanya''' thanks [[Gebruiker:Matanya|Matanya]] ([[Gebruikerbespreking:Matanya|kontak]]) 14:03, 3 Maart 2011 (UTC)
:Couldn't find in the list. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 07:23, 21 Maart 2011 (UTC)
 
==Bot flags for [[User:MerlLinkBot|MerlLinkBot]] & [[user:MWBot|MWBot]]==
Hello RAM. The requests at [[Wikipediabespreking:Robot#MerlLinkBot]] and [[Wikipediabespreking:Robot#MWBot]] need to be handled by a local bureaucrat; could you take a look? —<small>[[m:User:Pathoschild|Pathoschild]] 00:01:25, 03 April 2011 (UTC)</small>
:Will have a look. --[[Gebruiker:RAM|RAM]] ([[Gebruikerbespreking:RAM#top|kontak]]) 10:19, 7 April 2011 (UTC)
 
==[[User:Bernard]] (usurp request)==
 
Hi. I am the owner of the [http://toolserver.org/~quentinv57/sulinfo/Bernard Bernard SUL-account] and I wish to usurp this account. [http://es.wikipedia.org/w/index.php?title=Usuario%3ABernard%2FCuenta&action=historysubmit&diff=51621727&oldid=51620877 Here is the confirm]. Thanks. [[Gebruiker:Bernard77|Bernard77]] ([[Gebruikerbespreking:Bernard77|kontak]]) 15:10, 26 November 2011 (UTC)
:Steward PeterSymonds just usurped the account (Bernard → Bernard (usurped); Bernard77 → Bernard). [[Gebruiker:Trijnstel|Trijnstel]] ([[Gebruikerbespreking:Trijnstel|kontak]]) 20:07, 11 Desember 2011 (UTC)
 
==Username rename request: White Cat -> とある白い猫==
 
Please rename my account, thanks! --<small> [[User:White Cat|Cat]]</small> <sup>[[User talk:White Cat|chi?]]</sup> 21:57, 3 Desember 2011 (UTC)
 
==タチコマ robot block==
Could I learn the reason of this block? My bot has a global bot flag and I am suprised by the block. --<small> [[User:White Cat|Cat]]</small> <sup>[[User talk:White Cat|chi?]]</sup> 21:57, 3 Desember 2011 (UTC)
 
==Rename request==
 
Hi there! I'd appreciate it if you could rename me to Mh7kJ. I'm renaming globally and you seem to be the only active bureaucrat here. Confirmation link: [https://simple.wikipedia.org/w/index.php?title=User:Mh7kJ/Testing_ground&oldid=3656404 here]. Thanks! -[[Gebruiker:Orashmatash|Orashmatash]] ([[Gebruikerbespreking:Orashmatash|kontak]]) 17:38, 14 Junie 2012 (UTC)
 
==Changing username==
 
Hello and Sat Sri Akaal! I'm changing my username globally as per the [[meta:Steward requests/Username changes#TariButtar@global|the meta request]]. So please oblige, renaming my account to "itar buttar" or please check the request to verify and act accordingly. Thanks a lot. --[[Gebruiker:TariButtar|TariButtar]] ([[Gebruikerbespreking:TariButtar|kontak]]) 12:27, 7 November 2012 (UTC)
 
==Verkiesing van nuwe Burokrate/Administrateurs==
 
Hallo RAM,
 
Sien asb my bydrae hieroor in [[Wikipedia:Geselshoekie#Verkiesing_van_nuwe_Burokrate/Administrateurs|geselshoekie]].
 
Voorspoed met 2013!
 
== [[m:Special:MyLanguage/Single User Login finalisation announcement|Forced user renames coming soon for SUL]] ==
 
<div class="mw-content-ltr">
Hi, sorry for writing in English. I'm writing to ask you, as a bureaucrat of this wiki, to [//meta.wikimedia.org/w/index.php?title=Special:Translate&group=page-Single+User+Login+finalisation+announcement%2FPersonal+announcement&filter=&action=page translate and review the notification] that will be sent to all users, also on this wiki, who will be forced to change their user name on May 27 and will probably need your help with renames.
You may also want to help with the pages [[m:Rename practices]] and [[m:Global rename policy]].
Thank you, [[m:User:Nemo_bis|Nemo]] 12:45, 3 Mei 2013 (UTC)
</div>
<!-- EdwardsBot 0441 -->
 
== Hallo ==
 
Hallo, kan jy my help om hierdie artikels te verbeter, danksy: [[Auditorio de Tenerife]], [[Guanchen]].--[[Spesiaal:Bydraes/81.36.122.134|81.36.122.134]] 16:52, 12 November 2013 (UTC)
 
== An important message about renaming users ==
 
<div class="mw-content-ltr">
Dear RAM,
''My aplogies for writing in English. Please translate or have this translated for you if it will help.''
I am cross-posting this message to many places to make sure everyone who is a Wikimedia Foundation project bureaucrat receives a copy. If you are a bureaucrat on more than one wiki, you will receive this message on each wiki where you are a bureaucrat.
 
As you may have seen, work to perform the Wikimedia cluster-wide [[mw:SUL finalisation|single-user login finalisation]] (SUL finalisation) is taking place. This may potentially effect your work as a local bureaucrat, so please read this message carefully.
 
Why is this happening? As currently stated at [[m:Global rename policy|the global rename policy]], a global account is a name linked to a single user across all Wikimedia wikis, with local accounts unified into a global collection. Previously, the only way to rename a unified user was to individually rename every local account. This was an extremely difficult and time-consuming task, both for stewards and for the users who had to initiate discussions with local bureaucrats (who perform local renames to date) on every wiki with available bureaucrats. The process took a very long time, since it's difficult to coordinate crosswiki renames among the projects and bureaucrats involved in individual projects.
 
The SUL finalisation will be taking place in stages, and one of the first stages will be to turn off Special:RenameUser locally. This needs to be done as soon as possible, on advice and input from Stewards and engineers for the project, so that no more accounts that are unified globally are broken by a local rename to usurp the global account name. Once this is done, the process of global name unification can begin. The date that has been chosen to turn off local renaming and shift over to entirely global renaming is 15 September 2014, or three weeks time from now. In place of local renames is a new tool, hosted on Meta, that allows for global renames on all wikis where the name is not registered will be deployed.
 
Your help is greatly needed during this process and going forward in the future if, as a bureaucrat, renaming users is something that you do or have an interest in participating in. The Wikimedia Stewards have set up, and are in charge of, a new community usergroup on Meta in order to share knowledge and work together on renaming accounts globally, called [[m:Global renamers|Global renamers]]. Stewards are in the process of creating documentation to help global renamers to get used to and learn more about global accounts and tools and Meta in general as well as the application format. As transparency is a valuable thing in our movement, the Stewards would like to have at least a brief public application period. If you are an experienced renamer as a local bureaucrat, the process of becoming a part of this group could take as little as 24 hours to complete. You, as a bureaucrat, should be able to apply for the global renamer right on Meta by the [[m:SRGP|requests for global permissions]] page on 1 September, a week from now.
 
In the meantime please update your local page where users request renames to reflect this move to global renaming, and if there is a rename request and the user has edited more than one wiki with the name, please send them to [[:m:SRUC|the request page for a global rename]].
 
Stewards greatly appreciate the trust local communities have in you and want to make this transition as easy as possible so that the two groups can start working together to ensure everyone has a unique login identity across Wikimedia projects. Completing this project will allow for long-desired universal tools like a global watchlist, global notifications and many, many more features to make work easier.
 
If you have any questions, comments or concerns about the SUL finalisation, read over the [[m:SUL|Help:Unified login]] page on Meta and leave a note on the talk page there, or on the talk page for [[m:Talk:Global renamers|global renamers]]. You can also contact me on [[m:User talk:Keegan (WMF)|my talk page on meta]] if you would like. I'm working as a bridge between Wikimedia Foundation Engineering and Product Development, Wikimedia Stewards, and you to assure that SUL finalisation goes as smoothly as possible; this is a community-driven process and I encourage you to work with the Stewards for our communities.
 
Thank you for your time.
-- [[m:User:Keegan (WMF)|Keegan (WMF)]] [[m:User talk:Keegan (WMF)|talk]] 18:24, 25 Augustus 2014 (UTC)
 
<small>--This message was sent using [[m:MassMessage|MassMessage]]. Was there an error? [[m:Talk:MassMessage|Report it!]]</small>
</div>
<!-- Message sent by User:Keegan (WMF)@metawiki using the list at http://meta.wikimedia.org/w/index.php?title=User:Keegan_(WMF)/MassMessage/Crats&oldid=9637985 -->
 
== {{int:right-upload}}, [[commons:Special:MyLanguage/Commons:Upload Wizard|{{int:uploadwizard}}]]? ==
 
[[Image:Commons-logo.svg|right|100px|alt=Wikimedia Commons logo]]
Hello! Sorry for writing in English. As you're an administrator here, please check the message I left on [[MediaWiki talk:Licenses]] and the village pump. Thanks, [[m:User:Nemo_bis|Nemo]] 19:22, 18 September 2014 (UTC)
<!-- Message sent by User:Nemo bis@metawiki using the list at http://meta.wikimedia.org/w/index.php?title=User_talk:Nemo_bis/Unused_local_uploads&oldid=9923284 -->
 
== Your admin and bureaucrat status on the Afrikaans Wikipedia ==
 
Hello. A [[:m:Admin activity review|policy]] regarding the removal of "advanced rights" (administrator, bureaucrat, etc.) was adopted by [[:m:Requests for comment/Activity levels of advanced administrative rights holders|community consensus]] in 2013. According to this policy, the stewards are reviewing activity on wikis with no inactivity policy.
 
You meet the inactivity criteria (no edits and no log actions for 2 years) on the wiki listed above. Since that wiki does not have its own rights review process, the global one applies.
 
If you want to keep your rights, you should inform the community of the wiki about the fact that the stewards have sent you this information about your inactivity. If the community has a discussion about it and then wants you to keep your rights, please contact the stewards at [[:m:Stewards' noticeboard]], and link to the discussion of the local community, where they express their wish to continue to maintain the rights.
 
If you wish to resign your rights, you can reply here or [[m:SRP|request removal of your rights on Meta]].
 
If there is no response at all after approximately one month, stewards will proceed to remove your administrator and/or bureaucrat rights. In ambiguous cases, stewards will evaluate the responses and will refer a decision back to the local community for their comment and review. If you have any questions, please contact the [[:m:Stewards' noticeboard|stewards]]. '''[[User:Rschen7754|Rs]][[User talk:Rschen7754|chen]][[Special:Contributions/Rschen7754|7754]]''' 02:24, 11 Januarie 2015 (UTC)
 
== Ons 15de verjaarsdag partytjie. ==
 
RAM, sien asb. https://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Geselshoekie#Ons_Wikipedia_se_15de_verjaarsdag.21 Ek kort jou insae asb! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 10:04, 3 Augustus 2016 (UTC)
8 945

wysigings