Verskil tussen weergawes van "Ruimtetyd"

87 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Ruimte en tyd
(asd)
(Ruimte en tyd)
Hierdie begrip vloei voort uit die [[relatiwiteitsteorie]], waarvolgens ruimte en tyd nooit los van mekaar kan staan nie, maar met mekaar verweef is.
 
Tot die draai van die 20ste eeu, was dit aanvaar dat die drie geografiese dimensies van die heelal, afhang van een-dimensionele tyd. Maar, in 1905, het [[Albert Einstein]] sy seminale werk gebaseer op twee basisse (1) Die wette van [[fisika]] is identies in alle [[Inersiestelsel]]<nowiki/>e, (d.w.s. koördinatestelsel waarin voorwerpe waarop geen krag uitgeoefen word nie, stilstaan of n eenparige reglynige beweging uitvoer.) (2) Die [[spoed van lig]] in n [[vakuum]] is die selfde vir alle waarnemers, ongeag van die beweging van die lig-bron.
 
 
Tot die draai van die 20ste eeu, was dit aanvaar dat die drie geografiese dimensies (Lengte, Breedte, Hoogte) van die heelal, afhang van een-dimensionele tyd. Maar, in 1905, het [[Albert Einstein]] sy seminale werk gebaseer op twee basisse (1) Die wette van [[fisika]] is identies in alle [[Inersiestelsel]]<nowiki/>e, (d.w.s. koördinatestelsel waarin voorwerpe waarop geen krag uitgeoefen word nie, stilstaan of n eenparige reglynige beweging uitvoer.) (2) Die [[spoed van lig]] in n [[vakuum]] is die selfde vir alle waarnemers, ongeag van die beweging van die lig-bron.
 
Die logiese reaksie om die basisse te paar is die permanente vereeniging van die vier dimensies, wat tot dan, gesien was as onhafhanklik, van ruimte en tyd.
 
{{Saadjie}}
55

wysigings