Verskil tussen weergawes van "Cappuccino"

9 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Cappuccino Chiang Mai.JPG|duimnael|'n Koppie cappuccino. Bekwame [[barista]]s bedien hul cappuccino met prentjies in die melkskuim]]
 
'''Cappuccino''' is 'n [[Italië|Italiaanse]] [[koffie]]bereiding, oorspronklik afkomstig uit [[Wene]], die koffiehoofstad van Europa. Die koffie bestaan uit melkskuim, [[melk]] en [[espresso]] (sterk koffie). Soms word daar ook [[cacao]]poeier of [[kaneel]] oor gestrooi.