Verskil tussen weergawes van "Boor-10"

10 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
 
Die hoë absorpsiedeursnee word in [[kernreaktor]]e gebruik om neutrone te vang en die kernreaksie te reël.<ref>[https://www.nuclear-power.net/glossary/boron-10/ nuclear power]</ref> Daar kan twee prosesse plaasvind, wat litium en helium vervaardig:
 
:<math> ^{10}B + n(0{,}0025 eV) \to \ ^4He + \ ^7Li + 2{,}79 \ MeV </math> (6%)
:<math> ^{10}B + n(0{,}0025 eV) \to \ ^4He + \ ^{7}Li + 2{,}31 \ MeV + \gamma(0{,}48 \ MeV) </math> (94%)
 
'n Ander proses vervaardig helium en [[tritium]]:<ref>Tritium: Fuel of Fusion Reactors {{Outeur|Tetsuo Tanabe}} Springer, 2016, ISBN 4431564608, ISBN 9784431564607</ref>
12

wysigings