Verskil tussen weergawes van "Gelling"

624 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
VK en VS gellings
(Uitleg van bronteks)
(VK en VS gellings)
[[Lêer:GasCan.jpg|thumb|right|Petrolblik van 1 V.S. gelling.]]
 
'n '''Gelling''' is 'n [[mate|maateenheid]] vir [[volume]] van ongeveer vier (4) [[liter]].
 
Vóór 1824 het die Verenigde Koninkryk ten minste twee verskillende gellings gehad - die biergelling (''ale gallon'') wat gelyk is aan 282 kubieke duim (4,621 liter) en die wyngelling wat gelyk is aan 231 kubieke duim (3,77885). In 1824 is beide gellings vervang deur die imperiale gelling wat gedefinieer is as die volume van 10 pond water by 62°F. Dit is sedertdien gedefinieer as presies 4.54609 [[liter]]. Die Verenigde State, wat in 1776 onafhanklikheid verklaar het, het die wyngelling (ook bekend as dir Koningin Anne gelling) as hul eie gelling aangeneem, vandaar die verskil in die gellings van die twee lande.
 
'n Gelling het deur die geskiedenis na verskillende hoeveelhede verwys. Slegs drie definisies is tans steeds in gebruik:
5 348

wysigings