Verskil tussen weergawes van "Brian May"

1 551 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Verbeter)
k
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar
|Naam = Brian May
|Foto = BrianmaywestminsterBrian-May with red special.jpg
|Foto-grootte =
|Foto-onderskrif = May in 1979
|Agtergrondkleur = solo
|Geboortenaam = Brian Harold May
|Sterfteplek =
|Beroep = Musikant, Liedjieskrywer, Vervaardiger
|Genre = [[Rock musicmusiek|Rock]], [[hard rock]], [[heavy metal music|heavy metal]], [[pop rock]], [[progressive rock]]
|Tipe stem =
|Instrumente = [[Kitaar]], [[baskitaar]], stem
|Aktiewe jare = 1965-1965–present
|Uitgewer = [[Hollywood Records|Hollywood]], [[Parlophone Records|Parlophone]]
|Invloede =
|Huidige_lede =
|Gewese_lede =
|Assosiasies = [[Queen]], Smile
|Logo =
}}
 
'''Brian May''' (* [[19 Julie]] [[1947]] as '''Brian Harold May''' in [[Londen]], [[Engeland]]), is 'n [[kitaar]]speler, [[sanger]] en musiekkomponis. Hy is bekend as die kitaarspeler van [[Queen]]. Hy gebruik 'n tuigemaakte elektriese kitaar met die naam ''Red Special''.<ref name=redspecial>{{cite book |last1=May|first1=Brian |authorlink1= Brian May|last2=Bradley |first2=Simon |title=Brian May's Red Special |date=2014 |publisher=Prion Books |isbn=978-1-78097-276-3 |oclc= }}</ref>
 
== Queen ==
{{Saadjie}}
May was die mede-stigter van Queen met [[Freddie Mercury]] en [[Roger Taylor]]. Queen het een van die grootse rock musiekgroepe geword met die sukses van die album ''[[A Night at the Opera]]''.
 
Mei is aangestel in die [[Orde van die Britse Ryk]] deur [[Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk]] in 2005 vir dienste in musiekbedryf en liefdadigsheid werk.<ref>{{cite news|url=http://news.bbc.co.uk/1/hi/8304176.stm|archive-url=https://archive.is/20120713062416/http://news.bbc.co.uk/1/hi/8304176.stm|dead-url=yes|archive-date=13 Julie 2012|title=Queen star May hails Muse album|publisher=News.bbc.co.uk|accessdate=27 September 2014}}</ref> May het sy PhD in [[Astrofisika]] gekry in 2007.
 
== Persoonlik lewe ==
Vanaf 1974 tot 1988, was May getroud met Christine Mullen, en hulle het drie kinders gehad. Hulle het geskei in 1988. May het aktrise [[Anita Dobson]] ontmoet in 1986, en hom geïnspireer om die enkelsnit "I Want It All" te skryf. Hulle het getrou op 18 November 2000.<ref>[https://web.archive.org/web/20120829083922/http://www.bbc.co.uk/strictlycomedancing/2011/dancers/celebrity/anita_dobson.shtml Anita Dobson]. ''BBC''</ref>
 
== Verwysings==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{Wikiquote}}
{{Commons category}}
 
{{Normdata}}