Verskil tussen weergawes van "Lulu Xingwana"

670 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Sienings oor Afrikaners: Die bronne ondersteun nie die stelling nie (maar dit staan wel so geskrywe op die Engelse Wikipedia))
No edit summary
'''Lulama "Lulu" Marytheresa Xingwana''' (gebore 23 September 1955) is 'n Suid-Afrikaanse politikus.
 
== SieningsPolitieke oor Afrikanersstandpunte ==
=== Homoseksualiteit ===
In Maart 2010 storm Lulu Xingwana uit 'n kunsuitstalling wat sy in haar hoedanigheid as minister van kuns en kultuur bygewoon het omdat die kuns volgens haar "immoreel" was. Volgens 'n anonieme bron was Xingwana gekant teen die vertoning van selfdegeslagverhoudings. Xingwana het deur haar woordvoerder gesê dat die kunswerk "immoreel, aanstootlik en teen nasiebou" was.<ref>"[http://news.za.msn.com/article.aspx?cp-documentid=152382300 'This is not art!’: Lulu Xingwana] {{webarchive|url=https://web.archive.org/web/20110207212821/http://news.za.msn.com/article.aspx?cp-documentid=152382300 |date=7 Februarie 2011 }}"</ref>
 
=== Afrikaners ===
Op 26 Februarie 2013 het Xingwana aan die [[Australië|Australiese]] TV-nuuskanaal ABC News gesê: "Jong [[Afrikaner]]mans word in die [[Calvinisme|Calvinistiese]] godsdiens grootgemaak wat hulle laat glo dat hulle vroue besit, dat hulle kinders besit, dat hulle alles besit en dat hulle dus 'n lewe kan neem omdat hulle dit besit".<ref name="ABCnews1">{{webaanhaling| url=http://www.iol.co.za/news/crime-courts/afrikaners-to-blame-for-abuse-minister-1.1477573#.US2vCTCj2So | title=Afrikaners to blame for abuse - minister | werk=IOL News | date=26 Februarie 2013 | accessdate=27 Februarie 2013}}</ref>