Verskil tussen weergawes van "Windows 8"

40 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
+WannaCry-kuberaanval
(+WannaCry-kuberaanval)
 
'n Spesiale ARM-weergawe vir raakskermtoestelle sonder Intel- of AMD-verwerkers (dus veral tabletrekenaars met ARM-argitektuur), [[Windows RT]], is eweneens vrygestel. Sagteware vir hierdie bedryfstelsel kan slegs in die Windows-aanlynwinkel afgelaai word, terwyl gewone Windows-sagteware nie op RT-toestelle uitgevoer kan word nie.
 
==Sien ook==
*[[WannaCry-kuberaanval]]
 
{{Normdata}}
100 406

wysigings