Maarten Pelser: Verskil tussen weergawes

202 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
[[Beeld:Gereformeerde_predikante_omstreeks_1890.jpg|regs|300px|duimnael|'n Groep predikante op die Algemene Sinode te [[Rustenburg]], 1891. Voor van links: J.L. Maury, [[Johannes de Ridder]], M.P.A. Coetsee (sr.), prof. [[Jan Lion Cachet|J. Lion Cachet]], [[A.A.J. de Klerk Coetsee]], M.P.A. Coetsee (jr.). Agter: [[Louis Vorster|L.P. Vorster]], W.J. Snyman, [[P.S. Snyman]], '''M. Pelser''', [[Petrus Postma|P. Postma]], [[Martinus Postma|M. Postma]], [[Dirk Postma jr.|D. Postma]], [[Louw du Plessis|L.J. du Plessis]].]]
 
Op [[11 Junie]] [[1876]] is hy as proponent na Aliwal-Noord beroep en op 5 Augustus aldaar deur ds. D. Postma in die amp bevestig as die gemeente se eerste leraar. In Junie 1877 het hy 'n beroep aangeneem na die Vrystaatse gemeente [[Gereformeerde kerk Ventersburg|Ventersburg]], waarvan hy ook die eerste predikant was. Tydens sy bediening is hy belas met die belangrike sending na Angola in 1884 om die Afrikaners wat daar woonagtig was en lidmate was van die [[Gereformeerde kerk Humpata]], kerklik te gaanbedien oorreeden ook om finansiële hulp aan hulle te bied om na hul"eenig vaderlandbeschaafd land" terug te keer. en ookafloop omvan finansiëlesy hulpsending aanhet hulledie te“Commissie biedter virbehartiging van de geestelijke belangen der Geref. Gemeente te diéSt. doelJanuario, maarHumpata” hy’n het“hartelijke niedankbetuiging” heeltemalsowel geslaagas met’n sygeskenk sendingaan niehom gestuur vir die dienste wat hy te Humpata verrig het.
 
In Oktober 1891 is hy beroep na [[Gereformeerde kerk Barkly-Oos|Barkly-Oos]] en op [[17 November]] [[1891]] skryf hy die volgende brief aan die kerkraad: "De beroeping tot Herder en Leeraar door den Eerwaarde Kerkeraad en de Gereformeerde Gemeente van Barkly Oost, op my uitgebracht op 31 October 1891, heb ik in ernstige overweging genomen en ben tot het besluit gekomen om die roeping met een biddend opzien tot den Heere, den Koning Zyner Kerk, aan te nemen. Ik hoop en vertrouw dan dat die Heere my gelukkig moge overbrengen naar Barkly en dat Hy my daar in die Gemeente moge stelle tot een ryken zegen, tot verdere opbouwing van het volk van God en tot hunne vertroos-ting maar dan ook tot waarschuwing der onbedachtzamen en tot hunne bekering. Mocht de Heere my dan helpen en ondersteunen en op Kerkeraad en Gemeente van Barkly zyne zegeningen en weldadigheden rykelik gebieden! Dit is myn hartelyke wensch en bede. Mocht Hy het genadiglyk geven! "
86 071

wysigings