Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

42 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Edinburgh old town dsc06355.jpg|duimnael|Old Town]]
[[Lêer:Edinburgh Urban Landscape.jpg|duimnael|New Town, soos gesien vanuit die kasteel, met die Firth of Forth in die agtergrond]]
Edinburg was oorspronklik 'n Piktiese nedersetting, wat in die 7de eeu deur Angel-Sakse uit Northumbrië verower is. Volgens oorlewerings het hulle koning Edwin die stad, wat sedertdien sy naam dra, nuut gestig. Hy het ook 'n vesting op die heuwel opgerig, waar later die kasteel van Edinburg ontstaan het.
 
101 000

wysigings