Verskil tussen weergawes van "1896"

149 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
(→‎Gebeure: Verbeter)
(→‎Gebeure: Verbeter)
* [[11 Februarie]] – [[Oscar Wilde]] se drama ''Salomé'' open vir die eerste keer; in [[Parys]].
* [[19 Februarie]] – Die [[Braamfontein]]se [[dinamiet]]-ontploffing naby [[Johannesburg]] se middestad eis tientalle lewens en lê talle geboue in puin, onder meer die eerste kerkgebou van die [[NG gemeente Fordsburg]]. Ds. [[Abraham Kriel]] het ná die eerste begrafnis van 127 slagoffers "soos 'n kind gesnik".
* [[1 Maart]] – [[Ethiopië]] wen die beslissende [[Slag van Adowa]] oor [[Italië]] wat die Eerste Italo-Abessiniese Oorlog tot ’n einde bring.
* [[22 Maart]] – [[Ons Kleintji]], die eerste [[Afrikaans|Afrikaanse]] tydskrif, verskyn vir die eerste maal.
* [[6 April]] – Die eerste moderne [[Olimpiese Somerspele 1896|Olimpiese Somerspele]] word deur die [[Griekeland|Griekse]] [[George I van Griekeland|koning George I]] in [[Athene]] geopen.