Verskil tussen weergawes van "Ideologie"

8 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
k
Daar is baie kommentators wat beweer dat ons vandag in 'n post-ideologieiese era leef,<ref>Bell, D. ''The End of Ideology: On the Exhaustion of Political Ideas in the Fifties (2000) (2de ed.). Cambridge, Mass: Harvard University Press, bl. 393''</ref> waarin verlossende en alles-omvattende ideologieë misluk het. Die sienswyse word dikwels met [[Francis Fukuyama]] se skrywes oor die "einde van geskiedenis" geassosieer.<ref>Fukuyama, F. (1992) ''The End of History and the Last Man.'' USA: The Free Press, xi</ref>
 
== Geskiedenis van die begrip ==
== Begripsgeskiedenis ==
Die begrip is die eerste keer deur die [[Franse]] verligtings filosoof Antoine Destutt de Tracy gebruik, wat daarmee die wetenskap van idees bedoel. Vandaar word "ideoloog" 'n sinoniem vir [[filosoof]], die selfbenaming van die intellektuele van die [[Verligting]].<ref>Bart Tromp, ''De wetenschap der politiek'', DSWO, 1993, bl. 245</ref>
 
15 336

wysigings